Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toscana Cottage

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bev Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 24 resensies vir Toscana Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Gerieflik, goeie selfsorg.

Baie lekker gebly. Skoon, netjies en baie goeie diens.

Ronel M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Gasvrou is baie, baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly en die plek is baie netjies en skoon.

Ons sal definitief weer in die toekoms van Toscana gebruik maak. Regtig waarde vir geld en die plekkie is pragtig, netjies en skoon. Bev is regtig baie vriendelik en behulpsaam – baie gasvry! Baie dankie vir 'n awesome verblyftydjie! Julle diens is voortreflik! Dankie Natrisha! Jy is 'n ster!

Anneke V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V

Excellent experience. Very neat.

Ons het heerlik gebly. Die diens was uitstekend. Die gastehuis is baie netjies, skoon en modern.

Toscana Cottage se terugvoer

Hi Anneke
Thank you so much for the excellent review!

We really appreciate feedback

Regards
Bev

Toscana Cottage
Gertrude A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gertrude A

Dit was aangenaam om daar te oornag. Sal julle beslis aanbeveel!

Heerlik, veilig, netjies.

Nani S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nani S

We really enjoyed our stay at Toscana Cottage, lovely place to stay at.

The cottage is neat and located at a safe and quiet place. It is suitable for a small family outing, we had a great stay. I'd recommend the place to anyone visiting Gqeberha (Port Elizabeth).

Tanya B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Lovely facility.

Wonderful staff. Very friendly. Out kitchen tea and bachelorette was a major success and this was a wonderful venue to stay at.

Simone M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone M

Lovely stay!

Lovely stay, beautiful place! We had the family unit, everyone was very comfortable and the unit was equipped with all you need. Had a great stay!

Roenette D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roenette D

Everything was excellent.

Excellent serviced indeed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles wat uitstekend.

Diens was uitstekend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jan-hendrik S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-hendrik S

Netjies en vriendelik.

Dit was baie netjies en goed toegerus. ’n Haardroër kan dalk oorweeg word, maar daar was van alle ander toerusting. Daar was selfs ’n strykyster.

Wynand D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D

Wat 'n heerlike ervaring.

Kan Toscana onvoorwaardelik aanbeveel, netjies, skoon, vriendelike, volledig toegerus & veilig. Wat meer het jy nodig?

Christine S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Beautiful facilities in lovely location.

Beautiful facilities in a lovely location providing everything that we needed at an affordable price. Hostess was very friendly and helpful. Thank you for a lovely stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige geriewe in 'n pragtige omgewing.

Pragtige geriewe op 'n pragtige plek wat alles bied wat ons nodig gehad het teen 'n bekostigbare prys. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Dankie vir 'n heerlike verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Toscana Cottage se terugvoer

Thank you for visiting us and also the great rating.
Kind Regards
Bev

Toscana Cottage
Donna T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna T

Uitstekend.

Vriendelike ontvangs van Beth met aankoms. Netjies en goed toegerus met al die nodige geriewe. Lekker koekies en goeie waarde vir geld. Sal weer daar gaan bly en kan dit definitief aanbeveel.

Tania F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania F

Lovely overnighter.

Gorgeous dogs announced our arrival and we were warmly greeted by Bev. She showed us to our room en briefly explained everything. We made ourselves a quick cup of coffee and enjoyed the lovely biscuits that were available. The unit didn't lack anything (fully stocked kitchenette including small oven, microwave, pots, pans, all utensils, plates, cups & glasses). Something that we have to mention is that there is enough multiway plug adaptors - a huge plus. One could stay for much longer than just the one night we were booked for. The king size bed was very comfortable and we loved the awesome soft blanket. The bathroom had both a bath and a shower with lots of complimentary soaps and creams. Although we didn't make use of the TV, there is one available. Parking is clearly marked behind an electric gate. If and when we visit PE we will most definitely book here again!

Toscana Cottage se terugvoer

Thank you for the great rating
Look forward to hosting you again soon
Kind Regards
Bev

Toscana Cottage
Wim D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim D

Baie gelukkig. Vriendelike en netjiese verblyf.

Sien sterre.

Carlo W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo W

Vriendelik, veilig en goeie waarde.

Sien sterre.

Toscana Cottage se terugvoer

Thank you so much for the excellent rating
We look forward to you visiting us again
Kind Regards
Bev

Toscana Cottage
Zaiboon L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaiboon L

A very clean and beautiful place.

The owner was very friendly, kind and helpful person. She went out of her way to ensure we were comfortable. I would recommend her to other people. Next time we would stay longer.

Mariska S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska S

Owner is friendly, rooms were very tidy, clean and well furnished.

What a wonderful and friendly way to spend some time in Summerstrand, Port Elizabeth. Definitely will be visiting Toscana Cottage again when I visit PE, everything was very tidy, clean and great value for money. Thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Eienaar is vriendelik, kamers baie netjies, skoon en goed ingerig.

Wat 'n wonderlike en vriendelike manier om tyd deur te bring in Summerstrand, Port Elizabeth. Besoek Toscana Cottage beslis weer as ek PE besoek, alles was baie netjies, skoon en baie waarde vir geld. Dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hanlie B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B

The place was clean, the owner is friendly.

We had a great stay. We will definitely use them again.

Beverley L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley L

Excellent host who went out of her way to make us comfortable.

Thanks for a comfortable and enjoyable stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende gasheer wat uit haar pad gegaan het om ons gemaklik te maak.

Dankie vir 'n gemaklike en aangename verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jolanda B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda B

Heerlike wegbreektyd gehad en Toscana Cottage was `n heerlike plek om te bly.

Ons het `n warm en vriendelike ontvangs by Toscana Cottage gehad. Bev is `n wonderlike gasvrou en sy en Miriam het ons so welkom laat voel. Die plekkie is gerieflik ingerig en daagliks skoongemaak. As daar `n navraag van ons kant af is, is daar vinnig aandag daaraan gegee. Ons kar het veilig agter `n toe hek gestaan. Ek sal Toscana enige tyd aanbeveel vir `n paartjie as hulle bietjie wil wegbreek. Bev het selfs plekke aanbeveel wat ons kon besoek. Thank you Bev, we had a wonderful stay!

Toscana Cottage se terugvoer

Thank you so much for staying at Toscana Cottage. We really appreciate the kind words.

Regards,
Bev

Toscana Cottage
Wikus O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus O

Lovely location, spotless room and a very hospitable hostess.

A lovely relaxing, stay. Beautifully decorated, clean rooms.

Madie S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie S

Lekker gebly.

Ons is vriendelik verwelkom en het baie lekker gebly. Die bed was gerieflik, die badkamer netjies en ons het 'n lekker vleisie gebraai die een aand. Ongelukkig was daar nie tyd om die swembad te benut nie. Dit is 'n veilige en rustige omgewing en goed geleë.

Virgil M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virgil M

Fantasmagories.

Uitstekende diens. Wonderlike gasvryheid.

Irma M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma M

Aangenaam, ontspannend en baie gerieflik.

Die gasvrou was baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Die huishoudster was ook dierbaar en hartlik. Pragtige plek, heerlik saam met vriende wat kom kuier het vleis gebraai. Geriewe is uitstekend. Ek sal graag weer daar tuisgaan.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gerdineweg 8, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MTVmNzM5LWM4OTEtNGU5Ni04ZmU0LTYwZmQ5ZmFjOGVkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 8 Gerdine Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.99851 25.64606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang