Toscana Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bev Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Johan V - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflik, goeie selfsorg.
Ronel M - Sep 2023
Algehele gradering
Gasvrou is baie, baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly en die plek is baie netjies en skoon.
Anneke V - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent experience. Very neat.
Toscana Cottage se terugvoer
Hi Anneke
Thank you so much for the excellent review!
We really appreciate feedback
Regards
Bev
Gertrude A - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was aangenaam om daar te oornag. Sal julle beslis aanbeveel!
Nani S - Sep 2021
Algehele gradering
We really enjoyed our stay at Toscana Cottage, lovely place to stay at.
Tanya B - Feb 2020
Algehele gradering
Lovely facility.
Simone M - Jan 2020
Algehele gradering
Lovely stay!
Roenette D - Okt 2019
Algehele gradering
Everything was excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Alles wat uitstekend.
Diens was uitstekend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jan-hendrik S - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Wynand D - Okt 2019
Algehele gradering
Wat 'n heerlike ervaring.
Christine S - Jun 2019
Algehele gradering
Beautiful facilities in lovely location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige geriewe in 'n pragtige omgewing.
Pragtige geriewe op 'n pragtige plek wat alles bied wat ons nodig gehad het teen 'n bekostigbare prys. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Dankie vir 'n heerlike verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Toscana Cottage se terugvoer
Thank you for visiting us and also the great rating.
Kind Regards
Bev
Donna T - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Tania F - Apr 2019
Algehele gradering
Lovely overnighter.
Lees meerToscana Cottage se terugvoer
Thank you for the great rating
Look forward to hosting you again soon
Kind Regards
Bev
Wim D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gelukkig. Vriendelike en netjiese verblyf.
Carlo W - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelik, veilig en goeie waarde.
Toscana Cottage se terugvoer
Thank you so much for the excellent rating
We look forward to you visiting us again
Kind Regards
Bev
Zaiboon L - Des 2019
Algehele gradering
A very clean and beautiful place.
Mariska S - Nov 2019
Algehele gradering
Owner is friendly, rooms were very tidy, clean and well furnished.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Eienaar is vriendelik, kamers baie netjies, skoon en goed ingerig.
Wat 'n wonderlike en vriendelike manier om tyd deur te bring in Summerstrand, Port Elizabeth. Besoek Toscana Cottage beslis weer as ek PE besoek, alles was baie netjies, skoon en baie waarde vir geld. Dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hanlie B - Nov 2019
Algehele gradering
The place was clean, the owner is friendly.
Beverley L - Nov 2018
Algehele gradering
Excellent host who went out of her way to make us comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende gasheer wat uit haar pad gegaan het om ons gemaklik te maak.
Dankie vir 'n gemaklike en aangename verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jolanda B - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlike wegbreektyd gehad en Toscana Cottage was `n heerlike plek om te bly.
Lees meerToscana Cottage se terugvoer
Thank you so much for staying at Toscana Cottage. We really appreciate the kind words.
Regards,
Bev
Wikus O - Aug 2017
Algehele gradering
Lovely location, spotless room and a very hospitable hostess.
Madie S - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Virgil M - Des 2016
Algehele gradering
Fantasmagories.
Irma M - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam, ontspannend en baie gerieflik.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gerdineweg 8, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang