Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Toscana Estate

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outeniqualaan 86, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Toscana Estate is in die pragtige en stil Spitskop-area in Bloemfontein. Die landgoed bied 'n trou-venue, partytjie-venue en verblyf.

Verblyf word in 5 pragtige kamers, wat deur die prentjiemooi tuin omring word, aangebied. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n platskerm-TV met Netflix in elke kamer. Die instansie het ook 'n kroegarea, braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Annette V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Skoon en netjies. Ja. Dit was 'n lieflike oorslaapplek. Sal dit aanbeveel.
Apr 2025
Dewald O
Besigheidsreis
5.0
Baie mooi, skoon en netjies! Baie lekker gebly! Ek was laat - Jana het vir my gewag en was baie vriendelik. Sal regtig aanbeveel!
Mrt 2025
Rosemary L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Vreeslik lekker gebly, skoon, luuks en die tuin is pragtig, baie rustig.
Mrt 2025
Yolande P
Gesin met klein kinders
5.0
Alles die moeite werd. Dit was die eerste keer by Toscana, maar nie die laaste. Perfekte, mooi, rustige plekkie. Kamers, stunning.
Feb 2025
Reve B
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike oorslaap net buite dorp, netjiese en veilige verblyf, met pragtige tuin. Ons het heerlik gebly, pragtige, skoon en veilige verblyf met die mo...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Du Preez Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Outeniqualaan 86, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Toscana Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outeniqualaan 86, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa92577507e87f039f3a14d56079f5b942843ad53c284ca3e5d7ae84a64c0952e8c299443935188b9034141cb6b5a66968037?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 86 Outeniqua Avenue Spitskop 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.081064 26.13893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011