Touch of class
Beskrywing
Nok-s @dolphin coast is 'n selfsorgwoonstel wat slaapplek aan 6 gaste bied en oor 3 slaapkamers en 2 badkamers beskik. Twee slaapkamers het koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het storte, wasbakke en toilette. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, dubbeldeur yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en 'n toonbank met stoele het. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot Netflix en gratis WiFi. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Touch of class is 'n selfsorghuis wat slaapplek aan 12 gaste bied en oor 6 slaapkamers en 4 badkamers beskik. Vier slaapkamers het koningingrootte-beddens, die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die badkamers word gedeel en het storte, wasbakke en toilette, maar een het egter 'n bad. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, dubbelyskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en 'n toonbank met stoele het. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot Netflix en gratis WiFi. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patricia-weg 1b, Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang