Tower of Pizza
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ilonka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Stephen T - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful & convenient.
Sarah W - Mrt 2024
Algehele gradering
Good value for money.
Anne-mart B - Des 2023
Algehele gradering
Excellent stayover!
Carina S - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies, vriendelike diens, heerlike kos.
Tower of Pizza se terugvoer
Baie dankie, sien julle weer!
Roland D - Apr 2024
Algehele gradering
Drakensberg Vreugde.
Lees meerTower of Pizza se terugvoer
Baie dankie, Roland!
Hurgen R - Aug 2024
Algehele gradering
Lekke geslaap, lekke geëet.
Tower of Pizza se terugvoer
Baie dankie!
Shelley M - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderful atmosphere, friendly staff and a perfect little cottage.
Tower of Pizza se terugvoer
Thank you Shelley!
Ben O - Jul 2024
Algehele gradering
Plekkie om weer te besoek.
Willem S - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker kos.
Tony P - Jan 2024
Algehele gradering
I would recommend.
Tower of Pizza se terugvoer
Thank you for a great review, Tony. Hope to welcome you back soon.
Paul L - Mei 2023
Algehele gradering
Exceeded our expectations.
Tower of Pizza se terugvoer
Thank you so much for a fabulous review Paul. Hope to welcome you back soon again.
Angela A - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely location, comfortable accommodation, tasty pizza.
Monica V - Okt 2023
Algehele gradering
Lieflike plek, plaas atmosfeer.
Tower of Pizza se terugvoer
Baie dankie vir 'n wonderlike resensie Monica!
Marianne M - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspanne.
Gerhard H - Des 2022
Algehele gradering
Top-notch rustige omgewing.
Herman S - Des 2022
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf in die berg.
Danielle M - Des 2022
Algehele gradering
'n Heerlike plek om af te skakel en te herlaai.
Lees meerIlze W - Des 2022
Algehele gradering
Oulik en effektief.
Ludi M - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Tower of Pizza se terugvoer
Baie dankie vir 'n wonderlike resensie Ludi. Hoop om julle spoedig terug te verwelkom.
Attie D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek, met uitstekende kos.
Tower of Pizza se terugvoer
Baie dankie Attie, vir 'n fantastiese resensie, waardeer!
Shaun W - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker, ons kon behoorlik afskakel en waardevolle tyd as gesin spandeer. Ons sal vir seker weer terugkeer.
Tower of Pizza se terugvoer
Baie dankie vir 'n wonderlike resensie, Shaun. Sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Annamart A - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en ongekompliseerd.
Lees meerTower of Pizza se terugvoer
Baie dankie Annamart vir jou mooi resensie, waardeer dit. Hoop om julle weer te sien.
Henning B - Apr 2019
Algehele gradering
I'd like to come back.
Vivienne V - Sep 2019
Algehele gradering
A welcome surprise. Surprisingly good price, good location to base day trips from and excellent pizza, even a banting friendly version.
Lizette W - Okt 2017
Algehele gradering
Neat as a pin, friendly staff and excellent food!
Rassie L - Nov 2017
Algehele gradering
Well placed and beautiful view, friendly and beer Royal Nature Reserve.
Piet F - Mei 2017
Algehele gradering
Rust en ruimte.
Iris V - Mei 2017
Algehele gradering
Oulike plek maar tekortkominge.
Rene T - Apr 2017
Algehele gradering
Was baie rustig.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wanhoop-plaas, Noordelike Drakensberge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang