Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trafalgar Chalets

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Grant P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Awesome stay. Had a very warm welcome. It was nice and peaceful. In the evening, I could hear the birds chirping. Saw a deer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaneen D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lovely, memorable, and felt like home. It was peaceful and clean. The lady who was there was very welcoming. We didn't want to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Als is daar wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly. Die swembad op ons voorstoep was baie lekker om af te koel as ons van die strand af terug gekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Peaceful, comfortable & relaxing accommodation at an affordable price. Our stay was excellent. The hostess is wonderful. It was truly home from home. Our dog was so happy he didn't want to leave. Thank you for the lovely two days we had & the upgrade to more spacious accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenell L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Swembad op jou voorstoep. Ons het baie lekker gebly. Ons maak vir seker vinnig weer 'n draai. Vriendelik ontvang en eenheid was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diane
Trafalgar Chalets
Baie dankie Lenell

Raju N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Neat and well-presented loft. Diane is a lovely host. Good location near the beach. Nice sports bar/restaurant nearby. Nice deck for a braai and drinks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diane
Trafalgar Chalets
Thank you Raju

Antoinette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Dis 'n pragtige plekkie met 'n heerlike braai-area en 'n swembad met 'n stunning uitsig. Ons het laat opgedaag a.g.v. padwerke en met ons aankoms was dit "load shedding". Hulle het vir ons gewag, daar was ligte in die chalet met hout om te braai. Ons kan die plek regtig aanbeveel. Daar was ook alles wat jy nodig het om te braai of net kos te maak, asook 'n gasstoof. 'n Heerlike groot stort asook 'n "aircon" in die leefarea! Dis regtig waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Lekker. Net te klein vir 5 of 6 mense. Baie lekker. Te klein vir meer as 4 mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

It was overnight only, the bed was comfy. The bed was comfortable, nice hot water shower on a very cold day. Fully equipped for self catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diane
Trafalgar Chalets
Thank you Charmaine, for your lovely review and redecorating, the bed is so much better that way around.

Austin G
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2022

Pleasant, relaxing, peaceful. Outstanding customer service. A very peaceful and pleasant stay. Beautiful property, all guest were satisfied with the stay. A perfect getaway from the city lifestyle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diane
Trafalgar Chalets
Thank you Austin for your lovely review, much appreciated. We are so happy that you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 470
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 470
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howard-laan 21, Trafalgar, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3f1b49b2a03cb20d370e5fa1f32d6a20856e8911317722e07141be3ea93280b093f14e0282fb762b61ed1cb2967a4090e77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R470 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 21 Howard Avenue Trafalgar 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.956282157583 30.29625281377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang