Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Nest-Bataleur

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tranquil Nest-Bataleur skuil tussen inheemse bome wat die tuiste van 'n verskeidenheid voëlspesies is. Dit spog met 'n uitsig oor die Sabieriviervallei en is op die rand van die mistige Drakensberge se platorand geleë.

Die tent-chalet bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n enkelslaapbank vir 'n kind.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot braaigeriewe, 'n privaat Jacuzzi en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Darren Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 86

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35b76bbf6e90f8a1c2d57717853fedb1dafbccc937a6c21f9e1f6866449b9ca1ce76ce237c291bbbbb5abecd1ff1fd902aac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense R40 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.062186913637 31.123554144532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang