Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hofmeyer Tranquil Retreat at Table Mountain

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofmeyrstraat 7, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hofmeyer Tranquil Retreat at Table Mountain is 'n bekoorlike Edwardiaanse selfsorghuis in Kaapstad se middestad. Dis naby die gewilde Kloofstraat met talle restaurante, koffiewinkels, galerye en ontwerperswinkels.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en daar is slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, oond, gasstoof en 'n broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek en 'n toonbank met sitplek. Die sitarea het 'n dagbed, sitplek, 'n kaggel en 'n TV.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek in die straat vir 2 voertuie. Die huis het ook 'n balkon met sitplek en daar is 'n swembad met sonstoele, 'n braai en 'n oop motorhuis langs die swembad met sitplek en 'n wasmasjien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hofmeyrstraat 7, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofmeyrstraat 7, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1247b3d1637c848332132def71070c3b5a7332380e7d2fa5808da7c209730450fd63d874b82c98339907f6a4b4a2bcbef436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 7 Hofmeyr Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.9354 18.40819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang