Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Rooms @ 9 East

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 4 Apr 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East-straat 9, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R720 R576 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tranquil Rooms @ 9 East bied bekoorlike verblyf in 'n rustige woonbuurt in Hermanus, net 300 m vanaf die seefront. Dit is 'n ideale basis vanwaar die Tuinroete verken kan word, en is ideaal vir gaste wat hou van avontuur, fietsry of vlieërbranderry.

Verblyf word gebied in 4 kamers elk met hul eie ingange, wat apart, of as 'n geheel bespreek kan word. Die kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is 1 kamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n TV en verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Daar is ook 'n tafeltjie met stoele wat as 'n werkstasie gebruik kan word. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie verblyf maak gebruik van 'n sonkragstelsel wat ononderbroke elektrisiteit verseker. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die verblyf is 1,7 km vanaf Hermanus se middedorp, wat maklike toegang tot verskeie restaurante en winkels bied. Verder is die Mediclinic Hospitaal net 500 m ver. Die beginpunt van die Hemel-en-Aarde-vallei, bekend vir sy besonderse wynplase, is net 5 km van die verblyf af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Miranda C
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect "home away from home". Very safe and fully equipped! Beautiful stay. The host and his wife are very caring and friendly. Stunni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Reynier K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ons sou net oorgeslaap het, maar die kamer is so gerieflik, ons moes langer aanbly!
Sep 2024
Sanette J
Saam met lewensmaat
5.0
Alles in kamer wat nodig is. Naby heerlike staproete. Veilig. Heerlik gebly. Baie vriendelike en behulpsame diens.
Sep 2024
Jade K
Saam met vriende
5.0
Lekker, veilig en maklik om te kry. Dit was lekker en alles is gemaklik en my vrou wil in die toekoms weer julle kamers gebruik maak want dit is lekke...
Sien meer
Sep 2024
Tracy F
5.0
Beautiful clean rooms, fantastic host! Fantastic host! The rooms were exceptionally clean with many additional personal touches. Our fa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • East-straat 9, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquil Rooms @ 9 East het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
R720 R576
per nag (plek vir 2)
Vanaf R720
R720 R576
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East-straat 9, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d155d29cab2a1eda7a63226e8ca69f41ab952f8a6f86cb1b2a716eaa474f7370934e8c1472b16af6614be5abbb4badf02f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R576 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 9 East Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.425324498321 19.229430414086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang