Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquility

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leerdamstraat 33, Avondale, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tranquility bied selfsorgverblyf in Avondale, Kaapstad.

Die verblyf het 'n privaat ingang en bestaan uit 'n slaaparea en 'n privaat badkamer.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en oond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv is ook beskikbaar. Toesluitparkeerplek word ook voorsien.

Tranquility is binne 'n kort entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede en restaurante, en is net 1 km vanaf Karl Bremer Hospitaal, 2 km vanaf Parow Gholfklub, en 6 km vanaf Tygervallei Sentrum. Die verblyf is ook baie naby aan Louis Leopold Hospitaal, die N1 Stadshospitaal en die Panorama Hospitaal.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Helena R
Gesin met tieners
5.0
Uitmintend. Dit is altyd 'n plesier om hier tuis te gaan. Ons kies die plek elke keer naby aan alles geleë.
Jul 2024
Inge V
Gesin met klein kinders
5.0
Tranquility with the best view! Dit was baie lekker.
Jul 2024
Allistine D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en vars. Dankie aan die gasheer, altyd so vriendelik. Dit is ons 3de keer by Tranquillity en ons sal definitief weer kom.
Apr 2024
Welma V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik rustig. Genoeg spasie in die kamer om al die tasse te kon uithaal en oopmaak.
Mrt 2024
Brian M
5.0
Fantasties, ek sal enige tyd weer bly by Tranquility. Sien sterre.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Henz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Leerdamstraat 33, Avondale, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquility het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leerdamstraat 33, Avondale, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5171ab9a273cda73f33fec935daca90b3752ae1a19f9c220858560248646f0297350c825d4224ff49cabacb21e4dfa9bfac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 33 Leerdam Street Avondale 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.892889702491 18.599792499349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang