Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Transkaroo Country Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 377 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Carlie Roux R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Bevredigend. Was baie netjies en aandete was heerlik. Personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

We had a wonderful time at the Transkaroo Lodge. The Transkaroo Lodge is a true gem in the vast Karoo landscape and offers the perfect halfway stay between Gauteng and the Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Dankie dat julle ons gekies het. Kom gerus weer.

Heila D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie netjies en gasvry. Baie netjies en gerieflik. Etes by die restaurant baie lekker. Vriendelik en behulpsaam ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Dankie dat julle ons gekies het. Kom gerus weer.

Ria L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

𝘖𝘯𝘴 𝘷𝘦𝘳𝘣𝘭𝘺𝘧 𝘸𝘢𝘴 𝘷𝘢𝘯 𝘩𝘰𝘰𝘨𝘴𝘵𝘢𝘢𝘯𝘥𝘦 𝘨𝘦𝘩𝘢𝘭𝘵𝘦. 𝘏𝘦𝘵 𝘩𝘦𝘦𝘳𝘭𝘪𝘬 𝘥𝘢𝘢𝘳 𝘨𝘦𝘣𝘭𝘺! 𝘏𝘶𝘭 𝘦𝘵𝘦𝘴 𝘸𝘢𝘴 𝘶𝘪𝘵𝘴𝘵𝘢𝘢𝘯𝘥𝘦!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vriendelike personeel. Puik diens. Heerlike kos! Sal dit vir seker aanbeveel. Heerlike oornag akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was 'n heerlike oorbly en nog beter omdat ons die Springbokke se wen kon kyk. Ons bly altyd lekker by die Transkaroo Country Lodge. Dis goed geleë, stil, netjies, veilig en heerlik om die ‘ouwêreldse glans te geniet. Wat dit nog beter maak, is die lekker restaurant op die grondvloer met die heerlikste huiskos. Boonop is die personeel ook vriendelik en behulpsaam. Oornag by die TCL maak die pad huistoe sommer korter! Baie dankie weereens vir 'n lekker oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Dankie vir julle oorbly en ons sien daarna uit om julle weer te akkommodeer.

Peet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Kos was baie lekker gewees. Die blyplek was baie mooi skoon gewees. Personeel was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Dankie vir julle besoek. Kom gerus weer.

Renier B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Die oorbly was lekker en het die ete by die restaurant baie geniet. Dit bied uitstekende waarde vir geld. Ons het lekker geslaap in skoon geriewe. Alhoewel die verkeer deur die dorp in die aand gehoor kan word, maak die lekker hoë kwaliteit bed daarvoor op.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie dankie vir julle besoek. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker geslaap. Skoon en netjiese kamer en badkamer. Verblyf was baie aangenaam. Alles skoon en netjies. In die ontvangs was die diens vinnig. Aandete was baie lekker boerekos en ontbyt was ook baie vullend. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Bly jy het dit geniet. Ons verwelkom jou weer terug.

Glynis H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfect place to stay over between Cape Town and Johannesburg. Fabulous place to stay between Cape Town and Johannesburg. Our 2nd visit and can highly recommend. Everything you need after a day's travelling. Delicious food and a warm and comfortable bed. There is a beautiful courtyard to have a drink in the summer months.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Thank you for your feedback, Glynis. We hope to see you again in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 377

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 13, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjQ2E6xQMbOqA65CVTgc4d25Qsb9jjsEUVc3Ym6Z9aYwmSlySrh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 377 5 1 5 13 Market Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.588069481503 23.505345582962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang