Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Transkaroo Country Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 395 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Hannelie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Waarde vir geld. Oulike plek. Kamer ruim, gerieflik en die bed het heerlik geslaap. Skoon en netjiese akkommodasie. Aandete en ontbyt was uitstekend en die spyskaart het 'n groot verskeidenheid keuses.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinalda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Eg Franse styl verrassing. Wat 'n groot verrassing. Wonderlike plek om te bly met die eg Franse styl wat baie mooi bymekaar gesit was. Die kos was heerlik en die personeel baie hulpvaardig en vriendelik. Ons sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, gerieflik, vriendelik. Baie lekker gebly. Maklik ingeboek, gerieflike skoon kamer, rustige atmosfeer. En dan kom die aandete. Hoogtepunt van die dag. Ons het weereens baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen V
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Good for halfway stop. Very old hotel but beautiful. Beds are very comfortable and the buffet supper was the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantastic stay, facilities are excellent, the swimming pool and area are excellent. It was fantastic and we will stay at TCL again. Food was from another planet - Planet Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Camilla L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfect stop-over spot. What a lovely, friendly, well-appointed oasis on our travels. Such friendly staff and excellent customer service, and the perfect stop-over spot on a long journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vriendelik verbaas. Kos was baie lekker, baie oulike blyplek, vriendelike diens. Kos is 'n klein bietjie duur gewees, maar darem baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netjies, veilig en die lekkerste restaurant. Jy weet as jy moeg en honger gery is dat daar 'n oase wag. Dis presies soos ek oor Transkaroo County Lodge voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlie Roux R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Bevredigend. Was baie netjies en aandete was heerlik. Personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

We had a wonderful time at the Transkaroo Lodge. The Transkaroo Lodge is a true gem in the vast Karoo landscape and offers the perfect halfway stay between Gauteng and the Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Dankie dat julle ons gekies het. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 395

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 13, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjQ2E6xQMbOqA65CVTgc4d25Qsb9jjsEUVc3Ym6Z9aYwmSlySrh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 395 5 1 5 13 Market Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.588069481503 23.505345582962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang