Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 On Bird Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 267 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Herkie B
1 nag
5.0
Jan 2025

Goed soos altyd. Baie lekker. Het verskeie kere daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nell V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Was heerlik, skoon, lekker gebraai, alles was reg toe ons aankom, die braai. Baie lekker gebly, kamer gerieflik, netjies en lugverkoeling was fantasties in 42 grade! Ontbyt was ook baie lekker. Kort dalk net 'n badkamermatjie voor die stort, of duideliker gemerkte een. Dit het gevoel ek moes 'n handdoekie op die vloer sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfect stop on the way to the Cape. Lovely friendly staff, inviting pool with an air-conditioned room is everything you need on the way to the Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Baie vriendelike, hartlike ontvangs en bediening. Baie lekker gebly, skoon fasiliteite en kamer, asook luukse beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Willem C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie aangename bly. Baie lekker gebly. Heerlik geslaap, veilige parkering, lekker swembad, sowel as diere wat 'n bonus was vir die kinders. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Comfortable for a 1 night stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Netjies, ruim kamers en 'n lekker swembad om in af te koel. Pragtig, netjies en alles wat nodig is vir 'n aand se rus. Heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

I will definitely recommend 17 on Bird. The overnight stay was very pleasant, with very friendly and helpful staff. Our rooms were clean. Very refreshing after a long day's travelling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Awesome. Warm welcome. Good night's rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantasties. Was baie lekker en gerieflik met vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 267

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bird-straat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0MjUyNGE5LTk2OWYtNDYyNC04NDAwLTg0MTU5ODg4ZWUxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 267 5 1 5 17 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.347694444444 22.583888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang