Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 On Bird Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 255 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Etienne B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlike oase oppad Kaap toe. Heerlik gebly. Vriendelike ontvangs en personeel. Bly elke jaar daar oor oppad Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dijon S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Amazing. Very nice place, clean with friendly staff. Our second time staying here. Highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker gebly en 'n heerlike aandete en ontbyt van baie goeie gehalte geniet. Absoluut puik akkommodasie en die personeel het uit hul pad gegaan om aan 'n spesiale versoek wat ek gerig het te voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Friendly service and the room we booked was clean and had all we needed. We really enjoyed our stay and had a great breakfast the next morning before we took the long road to St Helena Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana D
1 nag
5.0
Jun 2024

Gerieflik. Lekker gebly, vir 'n vinnige oornag stop. Heerlike burgers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie D
1 nag
5.0
Apr 2024

Wonderful place. The place was fantastic. Great rooms, parking, and food. Reception was very attentive and helpful. We really had a wonderful stay. The animals at the back of the property were lovely to see.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunetta C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

5 ster gehalte. Skoon en netjies. Kos by die restaurant was prima!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld. Ons kuier en oorslaap was baie lekker gewees, alles wat ons nodig gehad het was daar en die swembad was 'n bonus om af te koel in die hitte. Ontvangs laat jou dadelik tuis voel en die diens is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome. This accommodation was as advertised, clean and neat, and I would definitely use the facility again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noelene A
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Behulpsaam, vriendelik, gerieflik. 17 on Bird's communication is brilliant. Ons het vooraf maaltye bespreek en gekommunikeer rondom aankomstye. Ons was 'n groep van 5 en het 3 kamers bespreek. Die personeel is professioneel maar warm en baie behulpsaam. Die kamers is baie skoon en gerieflik. Goeie en vars linne en handdoeke. Die etes is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 255

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bird-straat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0MjUyNGE5LTk2OWYtNDYyNC04NDAwLTg0MTU5ODg4ZWUxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 255 5 1 5 17 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.347694444444 22.583888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang