Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treetops Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Treetops Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Melanie M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

Going the extra mile.

Warm reception with everything you would need for a short stay. Our host went over and above to help us. Very central and safe. Would recommend this to any traveler passing through. Thank you for the extra special mile you go for your guests.

Treetops Guest House se terugvoer

Melanie,
Thank you so much for such a great review, which we value greatly. So happy that you enjoyed your stay at Treetops.
Kindest regards,
Stephen

Treetops Guest House
Anitha D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anitha D

Vriendelike diens. Goeie ligging. Veilig.

Goeie waarde vir geld.

Jenni B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenni B

Comfortable and convenient.

Friendly welcome and good facilities. Traffic noise is a trade-off for proximity to the airport.

Treetops Guest House se terugvoer

Jenni,
Thank you so much for such a nice review, which we greatly appreciate. We're so glad that you enjoyed your stay. R7 is adjacent to a busy road which can sometimes be noisy, but for your second stay, your room is well away from the traffic.
We look forward to welcoming you back to Treetops.
Kindest regards
Stephen

Treetops Guest House
Tanya H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya H

Heel rustig.

Vriendelik ontvang en ontbyt was heerlik. Baie dankie!

Anitha D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anitha D

Netjies, naby die lughawe.

Vir reisigers wat gereeld vlieg en oorslaap, is hierdie 'n ideale gastehuis.

Treetops Guest House se terugvoer

Anitha,
Thank you so much for writing such a lovely review about us, we greatly appreciate it and so happy that you enjoyed your stay with us.
Kindest Regards
Stephen

Treetops Guest House
Jacqueline R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline R

Gerieflik en waarde vir geld.

Treetops was lieflik. Kamer en badkamer is ruim en baie netjies. Die tuin is pragtig en my seun het lekker geswem. Volgende keer bly ons langer.

Ronel B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Like x 100!

Alles was 100%. Lekker naby aan alles, veral die lughawe. Beveel akkommodasie sterk aan.

Carla G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G

Sien sterre.

Baie netjies en veilig. Attention to detail. Very friendly. 5-Ster diens!

Waldo M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Waldo M

Baie nice.

Baie netjies en goeie diens.

Treetops Guest House se terugvoer

Thank you so much for your review which we greatly appreciate and so happy that you enjoyed your stay with us.
Kindest Regards,
Stephen

Treetops Guest House
Jané H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jané H

Best stopover lodge.

My family and I had the pleasure of staying over at Treetops Guest Lodge on the 4th of January 2020. The place was safe, clean, comfortable and had all the amenities needed for our stay. Our host was friendly and helpful. We had a good night's rest and will definitely be staying over in the near future. Thank you for accommodating our family.

Lausanne O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lausanne O

Friendly and efficient hosts and a comfy room

The guest house is close to the airport and well marked. The owners / hosts are directly involved and very welcoming and experienced. The room had everything i needed for an overnight stay (heater, wifi, hairdryer), with complementary tea/coffee. I would definitely stay at Treetops again.

Treetops Guest House se terugvoer

Lausanne, thank you so much for taking the time and trouble to write such a nice review, which we greatly appreciate. We are so happy that you enjoyed your stay with us and we hope to see back again sometime in the future. Kindest regards, Stephen.

Treetops Guest House
Sonja D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Heerlike atmosfeer - waarde vir geld.

Vriendelike en professionele eienaars - baie behulpsaam. Baie goeie ligging - naby alles wat jy nodig het. So 'n lekker atmosfeer jy kan sommer jou hele vakansie by Treetops deurbring.

Hennelene F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennelene F

Ideaal geleë.

Wou naby aan Lughawe oornag aangesien vlug baie vroeg die volgende oggend was. Hierdie was perfek.

Johan. C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan. C

Dit was heerlik.

Die gastehuis sal ek vir enige persoon aanbeveel. Die eienaar is baie gasvry en die ontbyt was uit die boonste rakke.

Adri Z - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri Z

Was baie heerlik en so rustige atmosfeer.

Treetops was so 'n heerlike plek om in te bly vir 'n naweek dat ons weer daar sal gaan oorbly. Ons sou net 1 aand oornag het maar sommer besluit om dit 2 nagte te maak. Dankie vir jul uitmuntende diens!

Treetops Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, en ek is bly dat julle die tyd geniet het by Treetops.
Groete
Stephen Medcalf
Treetops Guesthouse

Treetops Guest House
Wessel V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel V

Netjies en gerieflik.

Het die braaiplek geniet, die lgging ook baie naby aan die lughawe, bietjie verder van Summerstrand as at ek verwag het.

Treetops Guest House se terugvoer

Johan,
Baie dankie vir die resensie.
Groete,
Stephen Medcalf
Treetops Guesthouse

Treetops Guest House
Nico R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico R

Goeie ligging.

Skoon kamers, sal dit beslis aanbeveel.

Treetops Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die review en mooi worde.
Groete
Stephen Medcalf
Treetops Guesthouse

Treetops Guest House
Brahm L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brahm L

Geen klagtes!

Dit het die werk gedoen vir ons "splash en dash' besoek in PE. Skoon, gasvry en vriendelik. Ons sal beslis weer by Treetops kom bly!

Myra L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myra L

Stil, privaat, rustig.

Aangename verblyf, skoon en netjies en privaat.

Heleen L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heleen L

Gerieflik en netjies.

Geen klagtes oor verblyf. Baie dankie.

Treetops Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi worde.

Groete
Stephen Medcalf
Treetops Guesthouse

Treetops Guest House
Rina K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Rina K

Teleurgesteld.

Ons was baie teleurgesteld om by hierdie gastehuis te bly. Die ontvangs was swak met net my man wat gegroet is en met mee gepraat is. Ek as vrou is heeltemal geïgnoreer. Die kamer was super vuil en ons 2 jarige het 'n pil opgetel en in haar mond gedruk, wat baie gevaarlik is. Die laaie was vol vullis. Die stort se water wissel die heeltyd van koud na warm en jy moet maar rondspring. Daar is los teëls en tops en die enkelbed se matras is baie ongemaklik. Ons is ook nie rond gewys nie. Behalwe vir die inklok het ons nooit weer die eienaars/bestuurders gesien nie. Ons sal nooit weer hier bly nie en ook niemand aanraai om hier te bly nie.

Ria P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P

Uitstekende verblyf.

Plek is ongelooflik skoon, goeie beddegoed en handdoeke. Ontbyt uitstekend met genoeg van alles, van vrugte tot jogurt tot tipes brode en kase en dan 'n klein menu waarvan jy kan bestel vir die warm ontbyt. Regtig 'n wonderlike plek.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Albert Pad, , Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ac5d70ffd55e678699ede3c2785aa007679eb75f49ee46a6aa2f61932fe7acd30fd85cd299ec939118d28bab18ec1f88971?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 44 Albert Road Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978408 25.607495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang