Treetops on Ashley
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17B Ashley Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Treetops on Ashley is 'n asemrowende tweeslaapkamer-eenheid wat 4 gaste in Ballito kan akkommodeer. Die eenheid word omring deur 'n blaredak van inheemse bome en spog met 4 balkonne wat pragtige uitsigte oor die omliggende bos en see bied. Dit is gerieflik geleë binne loopafstand van verskeie strande.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wat met die tweede slaapkamer gedeel word. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV vir gaste om te geniet.
Gaste kan ontspan op die balkon, wat ingerig is met sitplek, en geniet in die skilderagtige uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Karin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 17B Ashley Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Treetops on Ashley het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17B Ashley Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal