Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trekosglamping 2

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Christiaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, salig, afgesonder en privaat. Trekosglamping is een van die min plekke wat in die regte lewe lyk soos op die foto's. Dit is idillies mooi, afgesonder en privaat. Die buitebad met die pragtige sonsondergang was 'n belewenis! Dit was heerlik om heeltemal "off the grid" te wees vir 2 dae. Alles was skoon, netjies en die plekkie is toegerus met alles wat jy nodig het. Trekosglamping sal ons beslis weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Trekosglamping 2
Middag Christiaan, baie bly julle het dit geniet. Mag ek vra waarom jy 'n 1 vir customer service gegee het? Bonnie is heeltyd op die perseel en moet gaste inboek en gelukkig hou. Ek het nog altyd 5* van gaste af gekry vir sy diens. Ek is verantwoordelik vir detail via Whatsapp. En seker maar alles is in orde, so sal waardeer as jy kan sê waar ons kan verbeter.

Charl J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfekte wegbreek. Ons het werklik ons verblyf geniet. Baie mooi area en die akkommodasie is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathalie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing place that we really enjoyed. Absolutely amazing! Enjoyed every moment and the complete silence was a bonus. Highly recommend this as a break from reality just to enjoy life. Will have to come again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Trekosglamping 2
Thanks so much for your feedback. It's always great to hear guests enjoyed their stay! Hope to see you again.

Rocco D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Lekker romantiese wegbreek. Die ligging is perfek en die plek verras jou met sy ongelooflike stilte en pragtige voëllewe. Ek kan dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Trekosglamping 2
Baie dankie Rocco, ek is bly julle het dit geniet! Hoop ons sien julle gou weer.

Adele S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2024

Ons het ten spyte van dit genoem hierbo baie lekker gekuier. Ek het oor die algemeen baie lekker gebly en die tranquil gevoel gekry, maar daar is nog baie werk aan die containerhuis om op standaard te bring. Ek sal nie dit aanbeveel vir die wintermaande nie, maar wel vir die somermaande, ook net as die isolasie reg gedoen is in die containerhousing. Rede hoekom ek dit nie sal aanbeveel vir wintermaande nie: as dit reën, kan jy nie eens op die stoep braai nie, want dit reën tot teenaan die skuifdeure. Ek beveel aan om ordentlike blinds daar te sit om dit aanvaarbaar te maak vir die winter. Dus, baie swak afgewerk en die geiser werk nie effektief nie. Die ligte werk met sonkrag, wat aanvaarbaar is, maar werk net vir 3 ure op 'n aand. Ek stel voor dat daar ook 'n lithiumbattery ingesit word. Die GPS-koördinate was heeltemal verkeerd. Ek stel voor dat daar beter aanwysings langs weergegee word. Ons is baie goed ontvang deur Bonnie en hy het ons baie welkom laat voel, wat 'n juweel van 'n mens is.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Deon J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Feb 2024

Goed vir die siel. Dit was 'n heerlike wegbreek om stilte en 'n bietjie van die natuur te ervaar en weer batterye te herlaai. Die probleme met warm en koue water, veral in die stort, kan opgeknap word, en dalk 'n canvas seil op die stoep as dit reën en winderig is.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Chantel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Absoluut hemels! Dis regtig 'n juweel! Totally off grid, so het dit genoeg liefde en ons kon ons honde saamvat, so hemels! Dankie, Bonnie, dat jy ons so welkom laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Trekosglamping 2
Baie dankie Chantel, waardeer. Bly om te hoor jul het dit geniet! Hoop om jul weer te sien!

Selwyn G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Enjoyed the bird-life, tranquility, beautiful sunsets, fireplace, and stargazing. The peaceful, tranquil environment set in a beautiful West Coast fynbos biosphere was very conducive to relaxation. The property is well-equipped and tastefully decorated with nearly everything required for an enjoyable and memorable glamping experience. Some information that wasn't clear from the ads: (1) Solar lighting provides excellent lighting in each room. (2) Gas geyser - enjoyed the hot bath with amazing views. (3) No electricity plug points - solar phone charger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Esther
Trekosglamping 2
Thanks so much for the great feedback, Selwyn. Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isabel-straat 15, Niewe Rust, Trekoskraal, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27fe997fe0b16a22efd5098d10c356530283e7a88a2cea14d8b39dde54052b8f390bdf7b2b9be2c4a6cc6ce4dc520bf02146?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 15 Isabel Street Niewe Rust 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.894605936268 17.905831933022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang