Trekosglamping 2
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Pak 'n laaibattery in. Daar is geen elektrisiteit nie en die verblyf is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk. Sonkrag word vir beligting en gas vir die geiser en oond gebruik.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen harde musiek word na 21:00 toegelaat nie.
Troeteldiere is welkom mits daar vooraf gereël word, hulle word egter nie op die meubels toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Isabel-straat 15, Niewe Rust, Trekoskraal, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang