Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trekosglamping 2

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isabel-straat 15, Niewe Rust, Trekoskraal, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Trekosglamping 2 bied 'n unieke glanskamp-ervaring naby Trekoskraal, 8 km vanaf Paternoster, en bied slaapplek aan 2 gaste.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n buitebad.

Die kombuisie is met 'n gasstoof, ketel, oond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook gemaklike sitplek.

Buite kan gaste die natuur geniet en die pragtige sonsondergang vanaf die stoep, bad of vuurmaakplek bewonder, wat dit die ideale, romantiese wegbreekplek vir 'n paartjie maak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Christiaan V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, salig, afgesonder en privaat. Trekosglamping is een van die min plekke wat in die regte lewe lyk soos op die foto's. Dit is idillies mooi, afg...
Sien meer
Apr 2024
Charl J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte wegbreek. Ons het werklik ons verblyf geniet. Baie mooi area en die akkommodasie is goed toegerus.
Mrt 2024
Nathalie H
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing place that we really enjoyed. Absolutely amazing! Enjoyed every moment and the complete silence was a bonus. Highly recommend t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Chantel K
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut hemels! Dis regtig 'n juweel! Totally off grid, so het dit genoeg liefde en ons kon ons honde saamvat, so hemels! Dankie, Bonnie, dat jy ons ...
Sien meer
Nov 2023
Rocco D
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker romantiese wegbreek. Die ligging is perfek en die plek verras jou met sy ongelooflike stilte en pragtige voëllewe. Ek kan dit ten sterkste aanb...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Isabel-straat 15, Niewe Rust, Trekoskraal, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Trekosglamping 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isabel-straat 15, Niewe Rust, Trekoskraal, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27fe997fe0b16a22efd5098d10c356530283e7a88a2cea14d8b39dde54052b8f390bdf7b2b9be2c4a6cc6ce4dc520bf02146?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 15 Isabel Street Niewe Rust 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.894605936268 17.905831933022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang