Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treyntjes Rivier Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 85 resensies vir Treyntjes Rivier Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nicolene B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B

Ontspannend, waarde vir geld, perfek.

Ons het 'n wonderlike wegbreuk gehad. Dit was stil en ontspannend, presies waarvoor ons gehoop het. Die aandag aan 'detail' was uitstekend!

Michelle B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Pragtige plaas cottage naby alle geriewe.

Dit is 'n pragtige plekkie, lekker cosy en skoon, en die ontvangs was baie vriendelik. Baie dankie vir alles.

Yolande S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S

Rustig, skoon en gemaklik.

Baie baie lekker en rustig.

Mia H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia H

Rustig, lekker & luuks.

Ons het 'n ongelooflike naweek gehad en so lekker gebly by Treyntjes Rivier Cottages. Cottage 2 het heeltemal my verwagtinge oortref. Die plekkie het alles (en meer) gehad as wat ons nodig gehad het vir 'n onvergeetlike naweek. Sal dit beslis aanbeveel.

Lorencher D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorencher D

Great stay.

Awesome stay, we will definitely come back again. Everything was so nice, and the host was so helpful and friendly. I will recommend this place to everyone.

Toby H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toby H

Wonderful destination.

Really really enjoyed the time away at Treyntjes Rivier Cottages, Marna was a great hostess - constantly available, helpful and practical. The cottage was spotless, but it was the attention to detail (cleanliness and layout) that impressed us most. We will be back!

Marilyn H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn H

Weereens was dit heerlik. Veral die kolkol jacuzzi. Sal Treyntjes Rivier Cottages.

Ek en my man het lekker gekuier. Dis ons 3de besoek. Baie dankie Marna.

Charne D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne D

It was a lovely experience.

Our stay was spectacular. Beautiful views. We enjoyed the hiking trail. The hot tub was amazing at night.

Amore H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore H

Lovely and calming.

Lovely, calming stay. Will go again. Very neat and clean.

Jenny P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny P

Comfortable, clean, cozy, and a unique hot tub experience in a nice environment.

We found our cottage very neat, clean and well-equipped. We were welcomed very friendly and invited to contact our hostess for anything we might need (we didn't need to). The hot tub was an exceptional experience which we thoroughly enjoyed; we hope to be back soon for more. Treyntjes Rivier is now a new destination high on our list when we need another breakaway!

Sharel T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharel T

Dit was 'n heerlike wegbreek.

So skoon, netjies en veilig.

Natasha O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha O

Tranquility at its best. Waking up to nature so beautiful ️.

Most amazing stay ever. So tranquil and peaceful. Beyond all our expectations.

Jason H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason H

Simple, pleasant, very accommodating and peaceful.

The road to the cottage was a bit rough, but upon arriving, it made it all worth it. The little touches of coffee, tea, sugar and some milk in the fridge did not go unnoticed. The stay was beautifully pleasant, the hot tub was prepared with wood ready to burn, as was the indoor fireplace. The shower was equipped with body wash and shampoo, but we decided to use our own.

Nikki G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nikki G

Enjoyed tremendously.

We thoroughly enjoyed our stay at Treyntjes Rivier Cottages, and Marna is an excellent hostess with nothing being too much trouble. I would suggest that they have an electric blanket on the bed in winter, as the house is very cold with cement floors, even with the beautiful pot-bellied stove. We also felt that the toilet should be enclosed as it provided no privacy, being totally open to the bedroom. Other than those suggestions, we loved the area, the hot tub was divine, and just loved the open air and nature surrounding us.

Chris K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K

Great.

Clean, comfortable and quiet. Good value. Some nice touches usually only found in more expensive venues.

Johan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie lekker, geen traffic geraas, baie ontspanne terug gegaan huis toe.

Die plekkie is great, veral die hottub, dit was ons favorite!

Deonize D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deonize D

Rustig. Ontspannend.

Ja, baie rustig.

Kenneth T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth T

Very relaxing, would recommend Treynjies.

Cottage 2 was comfortable and well equipped for 2 people. The winter temperature dropped to 2°C and we were very grateful for the wood-burning stove to keep us warm. Despite the cold temperatures, we made full use of the steaming hot tub, which was a delight.

Simoné P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné P

Baie uniek, mooi en lekker.

Dit was so lekker hier, ons het ons eie 'jacuzzi' by die braai area. En die mooiste uitkyk op 'n berg, baie privaat en so uniek, die bome skep 'n sagte en rustige gevoel, ons het somer dadelik tuis gevoel hier.

Daniele M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniele M

Perfect for being so close to the wedding we attended on site.

Clean, comfortable cottage in a beautiful valley setting. Nice touch with homemade biscuits, tea, coffee, and milk on arrival. The cottage was well-equipped.

Dee D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee D

Just supurb. Extra clean. Quiet and secluded location.

My daughter and I had a wonderful weekend away. It is conveniently located near the main road to do the wine route and then we went to watch whales in Hermanus. The cottage is perfectly equipped, pristinely clean and the special touch of biscuits and rusks made us feel welcome. The fireplace with enough logs provided was a winner! And the hot tub which we only started late so got to watch the stars whilst soaking. What a special place.

Rocco P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocco P

Peaceful and quiet.

Pleasant stay when you're not looking for a buzz.

Maryka V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka V

Absoluut dit werd!

Pragtige area, lekker privaat en vriendelike diens. Sal weer vorentoe daar bespreek. Meer as goeie waarde vir geld.

Wade M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wade M

Lovely and tranquil.

Perfect place to spend our honeymoon and also the perfect getaway if needed. Definitely a must-stay kind of place. The staff was a great help too.

Marilyn H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn H

Fantastiese plekkie. Dis die 2de keer en ons sal beslis weer in die toekoms gaan.

Die kothuis was netjies. Alles wat ons nodig gehad het. Sal dit beslis aanbeveel. Marna was altyd in kontak en gereed om met enigiets te help. Lekker privaat en die Kolkol hot tub was baie aangenaam. Ons het lekker gerus en die beste was, geen beurtkrag. WiFi was uitstekend en stort lekker sterk. Baie dankie. Vriendelike groete.

Monique G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G

Fantasties en gemaklik.

Die pragtige cottage was skoon en netjies. Die ontvangs by die cottage was baie vriendelik, hulpvaardig en het ons baie welkom laat voel. Dit is die perfekte plekkie vir 'n heerlike wegbreek. Die kombuis is baie goed toegerus sowel as die kamers. Ons sien uit om in die toekoms dit weer te besoek.

Elmari B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari B

Ons het heerlik gekuier - veral in die kolkolbad! Treyntjes is pragtig ingerig en baie lekker geleë om die wynplase in die Hemel en Aarde Vallei te besoek. Wonderlik behulpsame gasvrou!

Ons huisie was baie smaakvol ingerig. Alles wat nodig is vir 'n naweekwegbreek. Stil en privaat. Die kolkolbad is 'n wenner. En die binnestofie en baie hout vir kouer dae! Sterk aanbeveel.

Vicki K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki K

Lovely, romantic getaway.

Kol-kol hot tub was a highlight!

Mike V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V

A wonderful ,well equipped cottage for the perfect relaxing weekend or few days.

Nothing is too much for Marina and the Kolkol hot tub is just the best.

Shannen S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannen S

Great vacation place with your loved one!

Marna has been the absolute best host anyone could ask for. Our stay definitely met our expectations and so much more. We will definitely be back!

Ana P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ana P

One of the best places we have stayed at.

Simply wow - one of the nicest places we have stayed at. Clean, neat. Perfect for a romantic getaway and wanting to be in the countryside. Stoked the sheep came to "visit" every morning and evening. One of the best showers with the water pressure, if this makes sense. Equipped for loadshedding too. The hot tub was cleaned every couple of days. The hostess is lovely. Definitely want to go back.

Jerome M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jerome M

Dit was fantasties. Ek het my tydjie baie geniet.

Ek sal graag sê, jy is 'n wegbreek soek en Treyntjes Rivier Cottages is die plek.

Wessel M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel M

Ons het lekker gekuier.

Baie sentraal vir besoeke aan omliggende wynplase.

Annette D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette D

Dit was 'n heerlike ervaring. Net 'n bietjie ver uit Hermanus uit. Pragtige natuur en wonderlike diens.

'n Heerlike rus en afskakel-ervaring.

Veandre A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veandre A

Fantastiese wegbreek.

Asemrowende plekkie in die natuur. As jy 'n kalm, stilteplekkie soek, is dit perfek. Die paadjie na die plek kort bietjie werk. Marna was net 'n Whatsapp weg en was baie behulpsaam.

Yolandi A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi A

Heerlik, rustig, geselllig.

Marna is 'n fantastiese gasvrou.

Elize K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Baie netjiese, goed ingerigte selfsorgeenheid.

Alles wat jy nodig het, goed ingerig, kwaliteit bed, geriewe netjies en skoon. Baie goeie kliëntediens! Dankie Marna!

Rene J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene J

Rustig en pragtig.

Ons het heerlik gekuier. Die cottage het al die nodige geriewe en is skoon en netjies. Die heerlike beskuit en koekies was n aangename verassing en die warmbad is 'n wenner. Ons was vriendelik ontvang en Marna was altyd beskikbaar wanneer ons iets wou vra. Ons sal graag weer wil gaan kuier.

Yolanda A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda A

Rustige lieflik ontspanne.

Ons het 'n 'n heerlike wegbreek gehad en by Treyntjes River Cottage 2 gebly vir 3 nagte. Alles was perfek. Marna het dadelik vir ons kom wys hoe alles werk. Die eenheid was pragtig skoon, koffie, tee, beskuit. Tot 'n sakkie ys in die yskas. Sal definitief weer kom kuier. Baie dankie!

Joshua S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua S

A great escape from your busy lifestyle.

To have a relaxing, stress free with beautiful views, waking up to birds chirping by the windows. Five stars all round.

Juane D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juane D

Alles wat ons gehoop het en meer!

Treyntjes Rivier Cottage 1 was perfek uiteengesit vir enige groep mense, hetsy met klein kindertjies, tieners of slegs volwassenes. Ons het so afgesonder gevoel en steeds veilig. Dit is naby aan plekkies om na toe uit te ry vir die dag. Alles was besonders skoon en netjies en Marna, die gasvrou, was uiters vriendelik met ons en die kinders. Daar was baie detail wat verseker het ons tydjie daar was baie gerieflik, soos baie plugs regdeur die huis en kamers, bedlampies teen elke bed, baie ekstra komberse, notaboekie en pen, wat toevallig baie handig te pas gekom het, 'n drom naby die buitebraai, wasgoedlyn vir nat swembroeke en handdoeke, tissues in die kamers en wekkers om bewus te wees van hoe laat dit is. Al die geriewe was van goeie gehalte en het goed gewerk en ons kon baie gerieflik as 'n gesin met 3 kleuters klaarkom. Die uitsig is hemels en die stilte is salig. Die wifi was lekker vinnig vir die een pizza en movie aand wat ons gehad het. Ons sal bitter graag weer teugkeer!

Shihaam R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shihaam R

Beautiful, serene, peaceful, comfortable, total value, just so lovely, definitely would return.

The setting is so calm and peaceful and the cottage is so beautiful and welcoming and warm. Really had a wonderful time and the welcome we received from host was amazing.

Tatjana D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tatjana D

What an absolute joy!

My 7-year-old loved it and we had an amazing, relaxing stay. Also, make sure to buy some of Marna´s baked goods. Yum!

Janke V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke V

Die beste besluit wat ons in 'n lang tyd gemaak het!

Treyntjes Rivier Cottages het al ons verwagtinge oortref en ons was van inklok tot uitklok in die hemel. Die huis se netheid is onverbeterlik, die uitsig en omgewing is pragtig, die diens is uit die boonste rakke, en die houtvuurwarmbad was die lekkerste bederf weg van die alledaagse gejaag - selfs in die nat winterweer! Mara en haar span doen 5 ster-werk by Treyntjes en ons beplan reeds aan ons volgende besoek. Dankie vir die lekker beskuit, flink diens met nog hout, en die huis-weg-van-die-huis-af-gevoel waarin ons kon uitspan.

Wesley C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley C

Amazing.

Amazing stay, I loved it. Marna was so friendly and accommodating.

Anika J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika J

Dit was ongelooflik lekker! So rustig en net wat ons nodig gehad het.

Dit is in die natuur met min om jou. Die KolKol-warmbad was beslis 'n pluspunt. Ek sal definitief weer teruggaan. Dis net ver genoeg van die stad vir daai nodige wegbreek maar naby genoeg aan Caledon en Hermanus vir 'n dag se ry êrens heen of winkel toe. Dit was regtig so rustig en ontspannend met niks en niemand wat pla nie. Die plekkie was netjies en het alles in gehad wat ons kon nodig kry. Dit was gerieflik en al was dit winter het die warmbad en binnebraai ons lekker warm gehou. Ek beveel dit 100% aan!

Gerard V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard V

Rustig.

Treyntjes Rivier Cottages. Die rustigheid wat ons ervaar het met ons tydjie weg is net op ‘n ander vlak. Net wat ons nodig gehad het, en definitief ons verwagtinge oortref.

Denise C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C

Perfek.

Pragtig, goed toegeruste juweel van 'n plekkie.

Kim H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim H

Stunning little gem.

The most beautiful two bedroom house. Total tranquillity and privacy.

Gisela J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela J

Asemrowende wegbreek!

Ons het ons tyd by Treyntjies Rivier so baie geniet! Die wegbreek weg van alles en almal doen mens goed! Baie dankie Marna vir jou gasvryheid! Ons sal beslis weer terugkeer! Absolutely magical!

Vera R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera R

Magical setting!

We had an amazing break away.

Lizl B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl B

Uitstekende verblyf.

Ideale ligging vir troues by The One Heaven and Earth. Baie vriendelike en behulpsame eienaars en werkers.

Venessa D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D

Heerlik gebly! Die outside tub is 'n absolute wenner! Pragtige natuur met stilte en vrede.

Pragtige plekkie. Net 'n voorstel dalk op 'n paar items wat gaste se verblyf gemakliker kan maak: Wasgoed droog raak vir binne sou dit reën. 'n Tafeltjie/kassie/rakkie teen die muur by die wasbak waar jy jou rome ens kan pak. 'n Tafel of rakkie met 'n spieël vir die dames om grimering op te sit. 'n Houer in die stort om jou seep ens te kan sit. Anders moet dit op die vloer staan. Verder n baie baie oulike plek en ons sal verseker weer gaan kuier.

Robyn P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn P

Absolutely stunning. Will definitely be returning.

We went away for our 1 year wedding anniversary, and we had the best time. The cottage was absolutely gorgeous. Marna was fantastic and super friendly. 5 stars from me.

Kayleigh H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleigh H

Heerlik gekuier.

Ons het so lekker gekuier by Treyntjes. Marna is ongelooflik gasvry, en die huisie was perfek toegerus met alles wat ons nodig gehad het en meer. Sal hierdie rustige plekkie aanbeveel vir enige iemand wat lief is vir natuurskoon, die mooiste sterre en heerlike verblyf.

Marzanne V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marzanne V

Heerlike rus naweek.

Die stilte was hemels vir 'n rustige naweek. Die huisie het alles wat mens nodig het, selfs krag tydens load shedding!

Karel S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel S

Jy sal nie verkeerd gaan met Treyntjes Rivier nie!

Ons het al heelwat plekke op webtuiste geboek, maar Treyntjes Rivier Cottages is net in 'n ander klas! Dit is skoon, netjies en goed toegerus met 'n uitstekende ligging op die Hemel-en-Aarde-pad. Die leêr met notas oor Treyntjes Rivier Cottages, sowel as die doendinge in die omgewing is baie handig. En die soetkoekies wat Marna self bak en voorsien gaan heerlik saam met die koffie wat hulle voorsien! Jy sal beslis nie spyt wees nie.

Danie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Fantastic.

Please add a softer light in lounge area as well like a table lamp.

Lena K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lena K

Absolutely stunning.

Couldn't wish for more. A lovely and well equipped cottage with a breathtaking view. The hot tub was so special. Marna is an absolutely wonderful host, we had the best time and recommend everybody to stay at her cottage.

Gino Janssens B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gino Janssens B

Goed, proper, mooi vakantieverblijf. Ideale uitgangsbasis om de Hemel-en-Aarde Vallei te ontdekken.

Alles in het verblijf 100%.

Ruhann C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruhann C

Asemrowend.

Die plekkie is baie netjies, modern en goed toegerus. Dit het 'n pragtige uitsig. Naby Caledon met 'n winkelsentrum. Marna was baie gasvry en het ons baie welkom laat voel en seker gemaak ons het alles wat ons nodig het.

Lindy H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy H

Absolute stunning surroundings and peaceful place.

The cottage is equipped with everything you need, very comfortable place to be in and a friendly hostess.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut stunning omgewing en rustige plek.

Die kothuis is toegerus met alles wat jy nodig het, baie gemaklike plek om in te wees en 'n vriendelike gasvrou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elmarie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M

Perfekte plek om te ontspan.

Ons het die naweek heerlik ontspan in die hot tub. Alles wat ons nodig gehad het was in die eenheid. Marna is 'n goeie gasvrou.

Celeste B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B

Best stay!

This place exceeded our expectations! It's has all you need, is super clean and the hosts are some of the best out there. Already planning to go back with the rest of the family!

Johan D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Great place to relax.

The cottage is well equipped and Marna is a very friendly and involved host. The cottages are situated apart from each other and from the farm house, this insures privacy for all the guests.

Darren M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren M

An amazing breakaway, just what we needed.

Marna is the perfect host. Cottage has everything you need. Great attention to detail and value for money.

Elmarie S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Heerlik.

Pragtige area, heerlike skoon verblyf. 'n Omgee-gasvrou.Kan beslis aanbeveel.

Clair E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clair E

Uitstekende akkommodasie, en vriendelike diens.

Netjiese moderne huis in 'n rustige plaasatmosfeer. Die kinders het die buitelug geniet op hulle fietse en in 'n hot tub gesit in die middag. Lekker kaggel vir die koue. 'n Wegbreek vir jonk en oud.

Terina S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terina S

Fantasties.

Dit is 'n pragtige plek. Marna het ons kom welkom heet en ons baie tuis laat voel. Ek sal enige tyd weer terug wil gaan. Die plek was skoon en pragtig.

Ashlynne P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashlynne P

5 star lodge accommodation.

The attention to detail of this cottage with the breathtaking and tranquil experience exceeded my expectation.

Bernice S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice S

Rustig. Gaan definitief weer.

Daar is van alles. Vat net jou kos en drink water saam.

Wikus V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V

Was 'n ongelooflike, rustige ervaring gepaard met natuurskoon en die vriendelike manier wat Marna alles wat ons kon voor vra vooraf aan gebied het.

Rustig en prentjiemooi. Ongelooflik en gasvry!

Ayesha S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ayesha S

Chilled, cosy vibes.

Peaceful location, cosy home with everything you need and fam will need for self accommodation. The hot tub is awesome!

Annemarie F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie F

Die foto's doen nie reg aan die huisie nie.

Die huisie is soveel mooier as wat foto's kan vertel. Alles is met soveel sorg gedoen en goeie kwaliteit. Alles is daar wat jy sal nodig kry, en meer. Ons het na The One Heaven and Earth gaan kyk en daarvoor was die ligging perfek. Ons huur dit definitief vir die troue ook.

Deveron V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deveron V

An absolute pleasure to have stayed at this establishment.

Marna and staff really went the extra mile in making our stay comfortable. Always checking in and enquiring if we had all that was required. Thanks Marna and family.

Annemarie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Ek het baie lekker gebly.

Die eenheid is baie goed toegerus en lyk presies soos op die foto's.

Andre S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Baie netjies en modern met alles wat jy nodig het. Perfekte plek met rustige atmosfeer. Baie dankie.

Heerlik gekuier en gestap met die hele plaas by jou agterdeur.

Dewald D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D

Baie geniet en die mense het ons baie vriendelik ontvang. Sal dit defnitief vir ander aanbeveel!

Ongelooflik lekker!

Peter M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M

Beautiful place in a lovely tranquil setting

We loved our stay in this amazing little house. Modern feel, clean, well equipped, and our children loved it. We were lucky enough to get them into some farm activities. Good WiFi. Dankie Marna en Tannie Joan vir die lekker bly, ons en die kinders het dit opreg geniet.

Leanne A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leanne A

Peaceful, attentive, well-equipped, will be back!

We had a wonderful stay in the beautifully equipped cottage. Marna was extremely attentive and very helpful. Thanks for a brilliant weekend stop-over.

Piet B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B

Fantasties.

Geen klagtes nie - was 'n goeie ervaring.

Lezan G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezan G

Amazing rustige wegbreeknaweek.

Mooiste uitsig en perfekte omgewing om te ontspan vir die naweek. Baie moderne verblyf met alles wat jy nodig het en meer. Definitief sal ek weer daar gaan draai!

Treyntjes Rivier Cottages se terugvoer

Goeie dag Lezan,

Dit was lekker om julle hier te kon ontvang, ons hoop om julle weer in die toekoms te kan huisves

Treyntjes Rivier Cottages
Jaco L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Luuks, modern en gerieflik met baie goeie gaste.

Dit is 'n wonderlike plekkie, veral vir paartjies of gesin wat wil wegbreek vir 'n paar dae of selfs langer. Baie gerieflike en moderne plek met 'n bietjie karakter van die plaas. Gaste is baie vriendelik en behulpsaam.

Treyntjes Rivier Cottages se terugvoer

Baie dankie, Jaco.
Dit was heerlik dat jy en jou ouers hier by ons op die plaas tuis gegaan het. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Treyntjes Rivier Cottages
Dirkie U - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dirkie U

Lekker rustig en naby troulokaal.

Baie vriendelike gasvrou. Die ligging was goed vir ons wat 'n troue by gewoon het en nie ver van goeie wynplase af nie.

Betsie M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie M

Dit was so lekker rustig.

Splinternuwe gasteplekkie wat so goed toegerus is. Die beddens slaap ongelooflik lekker. Beslis 'n moet vir elkeen!

Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Treyntjes Rivier Plaas, Vanaf die R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34098b54025374850afe04d0798d9379039681df2375d6cec9728c102e160cbd88c516bca0d478ded5e4bc95b10de09f7cb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 Farm Treyntjes Rivier Off the R320 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.306666105544 19.407087249091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang