Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treyntjes Rivier Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Shuaib H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

It was amazing. It was amazing, from the start to the end. A pleasant experience. Well done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beautiful. Couldn't have chosen a better destination to take a break from life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ontspannend, waarde vir geld, perfek. Ons het 'n wonderlike wegbreuk gehad. Dit was stil en ontspannend, presies waarvoor ons gehoop het. Die aandag aan 'detail' was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige plaas cottage naby alle geriewe. Dit is 'n pragtige plekkie, lekker cosy en skoon, en die ontvangs was baie vriendelik. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Rustig, skoon en gemaklik. Baie baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Rustig, lekker & luuks. Ons het 'n ongelooflike naweek gehad en so lekker gebly by Treyntjes Rivier Cottages. Cottage 2 het heeltemal my verwagtinge oortref. Die plekkie het alles (en meer) gehad as wat ons nodig gehad het vir 'n onvergeetlike naweek. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorencher D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great stay. Awesome stay, we will definitely come back again. Everything was so nice, and the host was so helpful and friendly. I will recommend this place to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toby H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Wonderful destination. Really really enjoyed the time away at Treyntjes Rivier Cottages, Marna was a great hostess - constantly available, helpful and practical. The cottage was spotless, but it was the attention to detail (cleanliness and layout) that impressed us most. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilyn H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Weereens was dit heerlik. Veral die kolkol jacuzzi. Sal Treyntjes Rivier Cottages. Ek en my man het lekker gekuier. Dis ons 3de besoek. Baie dankie Marna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

It was a lovely experience. Our stay was spectacular. Beautiful views. We enjoyed the hiking trail. The hot tub was amazing at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Treyntjes Rivier Plaas, Vanaf die R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34098b54025374850afe04d0798d9379039681df2375d6cec9728c102e160cbd88c516bca0d478ded5e4bc95b10de09f7cb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 Farm Treyntjes Rivier Off the R320 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.306666105544 19.407087249091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang