Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treyntjes Rivier Cottages

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Treyntjes Rivier Plaas, Vanaf die R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Treyntjes Rivier Cottages is 600 m vanaf The One Heaven and Earth Venue, 9 km vanaf Caledon en 25 km vanaf die kusdorpie Hermanus geleë. Verblyf bestaan uit die kothuis 1 met slaapplek vir 5 en kothuis 2 met slaapplek vir 2 gaste.

Kothuis 1 bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n privaat badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en bad, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort het. 'n Enkelslaapbank is in die leefarea beskikbaar. Die eenheid het 'n ruim kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet. 'n TV, sowel as WiFi, is beskikbaar. Die tuin spog met 'n buitebraai-area en 'n privaat houtborrelbad waar gaste kan ontspan.

Kothuis 2 spog met 'n privaat tuin asook 'n borrelbad waar gaste kan ontspan. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n kaggel beskikbaar.

Parkeerplek is langs die gastehuis beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 84 resensies vir Treyntjes Rivier Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Treyntjes Rivier Plaas, Vanaf die R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Treyntjes Rivier Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Treyntjes Rivier Plaas, Vanaf die R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34098b54025374850afe04d0798d9379039681df2375d6cec9728c102e160cbd88c516bca0d478ded5e4bc95b10de09f7cb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 Farm Treyntjes Rivier Off the R320 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.306666105544 19.407087249091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang