Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treyntjes Rivier Cottages

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Treyntjes Rivier Plaas, Vanaf die R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Treyntjes Rivier Cottages is net 600 m vanaf The One Heaven and Earth Venue, 9 km vanaf Caledon, slegs 25 km vanaf Hermanus. 5 gaste kan in Kothuis 1 slaap en 2 in Kothuis 2.

Kothuis 1 beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n eie badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die ruim kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word. 'n TV en WiFi is beskikbaar. In die tuin is daar 'n buitebraai-area en 'n privaat hout-warmbad waarin gaste kan ontspan.

Kothuis 2 spog met 'n privaat tuin en 'n hout-warmbad. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat 'n stort het. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n kaggel.

Parkeerplek is langs die gastehuis beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Nicolene B
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend, waarde vir geld, perfek. Ons het 'n wonderlike wegbreuk gehad. Dit was stil en ontspannend, presies waarvoor ons gehoop het. Die aandag a...
Sien meer
Aug 2024
Michelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plaas cottage naby alle geriewe. Dit is 'n pragtige plekkie, lekker cosy en skoon, en die ontvangs was baie vriendelik. Baie dankie vir alles...
Sien meer
Aug 2024
Yolande S
5.0
Rustig, skoon en gemaklik. Baie baie lekker en rustig.
Aug 2024
Mia H
Saam met vriende
5.0
Rustig, lekker & luuks. Ons het 'n ongelooflike naweek gehad en so lekker gebly by Treyntjes Rivier Cottages. Cottage 2 het heeltemal my verwagtinge o...
Sien meer
Jul 2024
Lorencher D
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. Awesome stay, we will definitely come back again. Everything was so nice, and the host was so helpful and friendly. I will ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Treyntjes Rivier Plaas, Vanaf die R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Treyntjes Rivier Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Treyntjes Rivier Plaas, Vanaf die R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34098b54025374850afe04d0798d9379039681df2375d6cec9728c102e160cbd88c516bca0d478ded5e4bc95b10de09f7cb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 Farm Treyntjes Rivier Off the R320 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.306666105544 19.407087249091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang