Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trogon House & Forest Spa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Rachel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Asemrowend! Uitstekende verblyf. Prentjie mooi. Pragtige kamers. Wonderful asook ander personeel het uit hul pad gegaan om verblyf vir ons onvergeetlik te maak. Kos was uitstekend! Spa was ongelooflik! Tranquility at its best. Dankie, Thank you, Zikomo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Fantastiese ligging. Ons het nou 'n juweel ontdek. Dit was heerlik, net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Lekker wegbreek. Baie lekker gebly. Vriendlike diens en rustige atmosfeer. Die WiFi is wel baie stadig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Miné D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Mooiste plek om te recharge. So rustig en stil. Mooiste loeries en die lekkerste warm kamers vir winter met heaters en elektriese komberse. Dis in so mooi plek geleë. Daar is 'n baie lekker spa. Die kamers is verskriklik mooi. Ek het lanklaas so lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Beautiful and tranquil. Very beautiful, quiet setting. Loved the view over the forest from the deck and our room. Staff were friendly and the food was good. There's very little signal, which makes using a credit card machine difficult. We would just recommend putting up a sign by the door that you don't have card facilities available. Parking is also a bit tricky if you have a non 4x4 vehicle. Other than that, it was very beautiful and a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicky M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Asemrowende en besonderse ervaring. Baie lekker privaat en netjies. Die kos was besonders lekker en fasiliteite baie mooi en netjies, in die bos, weg van die geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2021

Heerlike kuier, pragtige omgewing, uitstekende diens van die vriendelikste personeel. Pragtige gastehuis met goed toegeruste kamers. Personeel ongelooflik vriendelik, kos uit die boonste rakke en spa-behandeling van hoogstaande gehalte. Sjef Bruce, Wonderful en Marco en die res van die personeel asook die dame wat ons spa-behandeling gedoen het, het ons verblyf onvergeetlik gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Meliska K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Rustig en mooi! Tagon is baie goed geleë in die woud. Mens ry verby Birds of Eden en die Monkey Sanctuary om daar te kom. Heerllike ontbyt is ingesluit. Kamers is netjies, ruim en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynhardt
Trogon House & Forest Spa
Hallo Meliska, Baie dankie vir jou positieve en lekker terugvoering. Ons is baie bly jy het jou tyd by Trogonhuis geniet en hoop om julle gou weer te sien. Groete Trogonhuis

Riaan O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2020

Sien sterre. Baie rustig. Voel deel van die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mynhardt
Trogon House & Forest Spa
Hallo Riaan. Dit lyk vir my julle het n goeie tydjie by Trogonhuis gehad, en dit was n groot plesier om julle te ontmoet. Ons is baie bly julle het dit geniet en n voorspoedige nuwe 2021. Ek moet se ons vind die woud ongelooflik mooi en is baie bly as gaste die aspek van Trogonhuis geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien. Nogmaals dankie Trogonhuis

Zania G
1 nag
4.4
Sep 2019

Beautiful setting, but difficult to get to in a small car. It is a beautiful place. Parking facilities were terrible and I ended up damaging my vehicle badly. Rooms are stunning. The 3 course meal however was ordinary and not really worth the money. Breakfast was delicious though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mynhardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Animal Alley, The Crags, 25 km vanaf Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36d4d2e7accc5c288936c422b4e753665167863cf458c99b3fa46dd2357be4f9bb799a0e808600416172b56c3c2f7b009c19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 080 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Animal Alley The Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.969198725861 23.479836434126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang