Trogon House & Forest Spa
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Malabar Master Suite
- B&B
- Double Room
- B&B
- Double Luxury Suite 3
- B&B
- Double Deluxe Suite 4
- B&B
- Honeymoon Suite
- B&B
Huisreëls
Aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Rook is in die suites verbode en gaste word versoek om asb. die asbakkies wat buite voorsien word, te gebruik.
Die spa-geriewe, insluitend die Jacuzzi en sauna, is uitsluitlik vir gaste se gebruik tydens hul spa-sessies, en dit kan teen 'n ekstra koste bespreek word.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Let asb. dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Animal Alley, The Crags, 25 km vanaf Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang