Trogon House & Forest Spa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mynhardt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Leona K - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastiese ligging. Ons het nou 'n juweel ontdek.
Johan G - Des 2023
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Miné D - Sep 2022
Algehele gradering
Mooiste plek om te recharge. So rustig en stil. Mooiste loeries en die lekkerste warm kamers vir winter met heaters en elektriese komberse.
Charne R - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful and tranquil.
Lees meerNicky M - Aug 2021
Algehele gradering
Asemrowende en besonderse ervaring.
Heila S - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier, pragtige omgewing, uitstekende diens van die vriendelikste personeel.
Meliska K - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en mooi!
Trogon House & Forest Spa se terugvoer
Hallo Meliska,
Baie dankie vir jou positieve en lekker terugvoering. Ons is baie bly jy het jou tyd by Trogonhuis geniet en hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Trogonhuis
Riaan O - Des 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Trogon House & Forest Spa se terugvoer
Hallo Riaan. Dit lyk vir my julle het n goeie tydjie by Trogonhuis gehad, en dit was n groot plesier om julle te ontmoet. Ons is baie bly julle het dit geniet en n voorspoedige nuwe 2021. Ek moet se ons vind die woud ongelooflik mooi en is baie bly as gaste die aspek van Trogonhuis geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Nogmaals dankie
Trogonhuis
Zania G - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful setting, but difficult to get to in a small car.
Riaan N - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker.
Piet-theron J - Okt 2018
Algehele gradering
Swak diens.
Roach D - Aug 2014
Algehele gradering
Oornag by Trogon House vir een aand op ons wittebrood.
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Animal Alley, The Crags, 25 km vanaf Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang