Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trogon House & Forest Spa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mynhardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Trogon House & Forest Spa
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Leona K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona K

Fantastiese ligging. Ons het nou 'n juweel ontdek.

Dit was heerlik, net te kort.

Johan G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Lekker wegbreek.

Baie lekker gebly. Vriendlike diens en rustige atmosfeer. Die WiFi is wel baie stadig.

Miné D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miné D

Mooiste plek om te recharge. So rustig en stil. Mooiste loeries en die lekkerste warm kamers vir winter met heaters en elektriese komberse.

Dis in so mooi plek geleë. Daar is 'n baie lekker spa. Die kamers is verskriklik mooi. Ek het lanklaas so lekker geslaap!

Charne R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charne R

Beautiful and tranquil.

Very beautiful, quiet setting. Loved the view over the forest from the deck and our room. Staff were friendly and the food was good. There's very little signal, which makes using a credit card machine difficult. We would just recommend putting up a sign by the door that you don't have card facilities available. Parking is also a bit tricky if you have a non 4x4 vehicle. Other than that, it was very beautiful and a pleasant stay.

Nicky M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky M

Asemrowende en besonderse ervaring.

Baie lekker privaat en netjies. Die kos was besonders lekker en fasiliteite baie mooi en netjies, in die bos, weg van die geraas.

Heila S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heila S

Heerlike kuier, pragtige omgewing, uitstekende diens van die vriendelikste personeel.

Pragtige gastehuis met goed toegeruste kamers. Personeel ongelooflik vriendelik, kos uit die boonste rakke en spa-behandeling van hoogstaande gehalte. Sjef Bruce, Wonderful en Marco en die res van die personeel asook die dame wat ons spa-behandeling gedoen het, het ons verblyf onvergeetlik gemaak.

Meliska K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliska K

Rustig en mooi!

Tagon is baie goed geleë in die woud. Mens ry verby Birds of Eden en die Monkey Sanctuary om daar te kom. Heerllike ontbyt is ingesluit. Kamers is netjies, ruim en mooi.

Trogon House & Forest Spa se terugvoer

Hallo Meliska,
Baie dankie vir jou positieve en lekker terugvoering. Ons is baie bly jy het jou tyd by Trogonhuis geniet en hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Trogonhuis

Trogon House & Forest Spa
Riaan O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan O

Sien sterre.

Baie rustig. Voel deel van die natuur.

Trogon House & Forest Spa se terugvoer

Hallo Riaan. Dit lyk vir my julle het n goeie tydjie by Trogonhuis gehad, en dit was n groot plesier om julle te ontmoet. Ons is baie bly julle het dit geniet en n voorspoedige nuwe 2021. Ek moet se ons vind die woud ongelooflik mooi en is baie bly as gaste die aspek van Trogonhuis geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Nogmaals dankie
Trogonhuis

Trogon House & Forest Spa
Zania G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zania G

Beautiful setting, but difficult to get to in a small car.

It is a beautiful place. Parking facilities were terrible and I ended up damaging my vehicle badly. Rooms are stunning. The 3 course meal however was ordinary and not really worth the money. Breakfast was delicious though.

Riaan N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N

Lekker.

Sien sterre.

Dr. Piet-theron J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dr. Piet-theron J

Swak diens.

Verblyf waarvoor mens ten duurste betaal. Kragonderbreking gehad tydens verblyf. Geen generator by fasiliteit nie. Was sonder krag en water vir ‘n dag.

Roach D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roach D

Oornag by Trogon House vir een aand op ons wittebrood.

Forest Spa is uitstekend!

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Animal Alley, The Crags, 25 km vanaf Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36d4d2e7accc5c288936c422b4e753665167863cf458c99b3fa46dd2357be4f9bb799a0e808600416172b56c3c2f7b009c19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Animal Alley The Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.969198725861 23.479836434126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang