Trogon House & Forest Spa
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Animal Alley, The Crags, 25 km vanaf Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Vanaf R3 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Trogon House and Forest Spa is in die inheemse woud geleë in 'n skilderagtige deel van die Tuinroete, met wêreldbekende toeriste-aantreklikhede soos Monkeyland, Birds of Eden en The Elephant Sanctuary in die nabyheid.
Verblyf word aangebied in elegante suites wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied, en dus ideaal is vir paartjies. Die suites is in die boomtoppe van 'n privaat woudreservaat en het gemaklike beddens. Die suites het ook en suite-badkamers en toiletware word voorsien. Elkeen van die suites is met 'n yskassie sonder voorraad toegerus en het 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, en sommige eenhede het 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die woud.
Trogon House en Forest Spa het 'n lieflike swembad vir gaste om in af te koel, WiFi en veilige parkeerplek.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, fietsry en bergfietsry, voëlkyk, wynproe, wildritte, wildkyk, begeleide staptogte, swem en tennisspeel in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mynhardt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Animal Alley, The Crags, 25 km vanaf Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Gaste dink Trogon House & Forest Spa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Animal Alley, The Crags, 25 km vanaf Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap