Troon Beach Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carole Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Adaan B - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het lekker ontspan en die alleentyd baie geniet.
Troon Beach Cottage se terugvoer
Hi Adaan, so bly jul het heerlik ontspan. Sien uit daarna om jul weer by Troon Beach Cottage te he.
Groete
Carole
Shaberah A - Jul 2022
Algehele gradering
I enjoyed the calmness and tranquility of the place.
Troon Beach Cottage se terugvoer
Many thanks Shaberah, I am so glad you loved it. Looking forward to seeing you again.
Kind regards,
Carole
Karen M - Jul 2021
Algehele gradering
A perfect beach house- uncluttered, well laid out and with everything you need. Close to sea and cliff paths.
Troon Beach Cottage se terugvoer
Hi Karen, so glad you had a wonderful stay. Looking forward to having you all again.
Kind regards,
Carole.
Jana B - Mrt 2021
Algehele gradering
Son, see en roomys!
Troon Beach Cottage se terugvoer
Hi Jana, altyd n plesier om jul daar te he. Bly julle het dit geniet
Groete
Carole
Giovanna D - Jan 2021
Algehele gradering
Incredible, everything was perfect and highly recommended.
Marinda T - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Troon Beach Cottage se terugvoer
Martha en vriende word hoog aanbeveel
Sien julle gou weer!
Groete,
Carole
Jacques C - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Lorette V - Mei 2019
Algehele gradering
Idillies, modern, stylvol en skoon!
Troon Beach Cottage se terugvoer
Baie dankie Lorette, was heerlik om jul daar te hê. Sien uit daarna om jul terug te verwelkom. Groete, Carole.
Esta S - Apr 2019
Algehele gradering
Wow! Ongelooflike plek.
Lees meerTroon Beach Cottage se terugvoer
Baie dankie Esta, so bly julle het 'n heerlike tyd gehad. Hoop om jul gou weer te sien.
Baie groete,
Carole
Carina S - Nov 2018
Algehele gradering
Luukse familie-akkommodasie vir 4 met die mees fantastiese ligging.
Troon Beach Cottage se terugvoer
Baie dankie Carina, so bly julle het dit geniet en die walvisse was nog daar.
Groete,
Carole
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Laan 2, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap