Tropical Eden Villas
Beskrywing
Elke villa bied 'n lieflike uitsig oor die Gamtoosvallei en op die berge in die verte. Dié uitsig kan vanaf die sitkamer en hoofslaapkamer bewonder word. Elke villa het 'n stoep aan weerskante en beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n klein tweede slaapkamer met 1 enkelbed. Verder is daar 1 enkelbed in die sitkamer. Elke villa het 'n badkamer met 'n stort en daar is oorgenoeg kasruimte. Linne en badhanddoeke word voorsien. Verder het elke villa 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Elke kombuis het 'n granietoppervlak en is toegerus met 'n elektriese stoof, mikrogolf en gasstoof. Elke villa het sekere DStv-kanale wat sport insluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofweg 99, Patensie, 6335, Oos-Kaap