Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tropical Eden Villas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Metos (
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Homey and a very beautiful view. The view is amazing and this place is a true gem. Our colleagues who stayed there for a few days really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Tropical Eden Villas
Thank you for your positive response. We hope to welcome you back in the future.

Andre F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld. Baie lekker gebky en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Tropical Eden Villas
Dankie, André! Ons hoop om jou binnekort weer te sien. Groete, Reneé Tropical Eden, Patensie

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Lakker gebly. Baie lekker gebly, oulike plek. Kyk net na nommer 3 se drein, loop baie stadig uit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reneé
Tropical Eden Villas
Baie dankie vir die eerlike & positiewe terugvoering, Johan. Ons sal vir seker sorg dat daardie drein uitgesorteer word. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.

Gina H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Peaceful stay. Lovely stay. Very restful. The accommodation is very comfortable. Everything you need is on hand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reneé
Tropical Eden Villas
Thanks, Gina, for the positive review - we hope to see you again. Regards, Reneé

Marette D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2023

Netjiese oornag-akkommodasie. Lieflike plekkie, dalk bietjie duur? Ideaal as 'n oornageenheid. Het in Buffalo tuisgegaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Eugene N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Baie ruim, al die geriewe wat jy nodig het. Baie mooi uitsig gehad oor die landerye. Groot badkamer, genoeg slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Tropical Eden Villas
Baie dankie, Eugene vir jou mooi woorde. Ons hoop jy kom gou weer. Groete, Reneé Tropical Eden Villas

Grahame B
1 nag
4.0
Des 2021

Quick, but very pleasant. A well positioned and safe location with an easy booking system. I would definitely recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reneé
Tropical Eden Villas
Apologies for the hopelessly overdue response, Graham, but thank you for your positive review. Hope to see you again soon. Regards, Renée

Sylvia C
1 nag Saam met vriende
3.2
Sep 2021

Heerlik gebraai, baie dankie. Alles op plek, pragtige uitsig, mooi sonsondergang. Eenheid waarin ons gebly het, is ingerig vir baie klein mensies. 'n Goeie nagrus ongelukkig nie gehad nie, enkelbeddens baie ongemaklik, matrasse al uitgelê. Ons drie maar bed op grond gemaak. Interior kort dringend aandag. So jammer, want dis regtig 'n pragtige plekkie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Reneé
Tropical Eden Villas
Hello Sylvia - jammer vir hierdie baie laat terugvoering! Ek is jammer om te hoor dat julle nie gemaklik kon slaap nie, maar is bly dat jy dit onder ons aandag bring. Daar is intussen na die matrasse gekyk. Groete, Reneé

Renee M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Such a lovely place with gorgeous views and attention to detail with the furnishings. Absolutely loved Tropical Eden and even allowed our fur kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Tropical Eden Villas
Apologies for the delayed response! For some reason, this one slipped through my net. Thank you for the kind words, we hope to welcome you again in the future. Kind regards, Reneé Scheepers

Abri N
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2019

Fantastiese geriewe, diens en gasvrou. Niks is vir Renee (ons gasvrou) te veel moeite nie. Alles was pynlik netjies en voorbereid. Sy het self inisiatief aan die dag gelê en heerlike braaipakke en bykosse gereël. Gaan kuier met gemoedsrus daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Tropical Eden Villas
Beste Abri, Baie dankie vir jou mooi woorde, dit word waardeer en ek sal dit ook so oordra na my span mense. Sonder hulle kan ek dit nie doen nie! Ek is baie bly julle het lekker gekuier - en dit was net 'n plesier om julle te kon verwelkom op Patensie. Weereens baie dankie en hoop om jou weer hier te sien. Mooi bly en vriendelike groete ook aan die res van die groep, Reneé Scheepers

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reneé Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 99, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde1f6c951bc5606d9da4e2f900de63f034519c00f254b9bffdca503cd7e8f425307d3487601240d005249a9cc6a5164b3464?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 875 Alexander Avenue Patensie 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.7522013272 24.819824707009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang