Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsitsikamma Gardens Cottage 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 3 van Plaas 509, Langs die N2, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 125 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tsitsikamma Gardens Cottage 2 is 'n selfsorgkothuis op 'n melkplaas in Tsitsikamma in die die Oos-Kaap. Die kothuis spog met 'n asemrowende uitsig op die Tsitsikammaberge en oor die plaas.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Buite is daar 'n groot stoep met 'n eetarea, braaigeriewe en 'n uitsig op die berge, asook 'n pragtige grasperk. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die perseel.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Erfdeel 3 van Plaas 509, Langs die N2, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 125
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 3 van Plaas 509, Langs die N2, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dd12e829bacd8489e5fa6764d501052455c72f1f510603ef32599449e04d338f24434a39549d5a0fff3ccbf35f000c589c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 125 per nag (plek vir 4) Portion 3 of Farm 509 Off the N2 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.982868579396 24.030128825729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang