Tsitsikamma Lodge & Spa
Beskrywing
Hierdie gesellige houthut in 'n privaat tuin het sy eie dek en braaigeriewe. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer. Ander geriewe sluit ’n TV met sekere kanale, ’n yskassie, 'n telefoon en koffie- en teemaakgeriewe in. Elke hut het ook 'n spa-bad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen mondelingse kansellasies sal aanvaar word nie. Alle kansellasies moet skriftelik plaasvind en geen uitsonderings sal toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim houthut is in 'n privaat tuin met sy eie dek en braaigeriewe. Die houthut het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad. Daar is 2 kinderbeddens in die leefarea. Geriewe sluit ’n TV met sekere kanale, ’n yskassie, telefoon en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
2 x Kinderbed vir 1
Spa-bad, Toilet
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen mondelingse kansellasies sal aanvaar word nie. Alle kansellasies moet skriftelik plaasvind en geen uitsonderings sal toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie groot houthut met 'n dek en braaigeriewe is in privaat tuin geleë en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het ’n spa-bad en ’n stort. Verder is daar geriewe soos ’n TV met sekere kanale, 'n telefoon, koffie- en teemaakgeriewe, ’n versonke sitarea met ’n kaggel, ’n klein HiFi en ’n yskassie met voorraad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen mondelingse kansellasies sal aanvaar word nie. Alle kansellasies moet skriftelik plaasvind en geen uitsonderings sal toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié pragtige groot houthut op stelte onder 'n boom aan die berg se kant beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n unieke versonke badkamer met ’n spa-bad en ’n stort. Dié hut het geriewe soos ’n TV met sekere kanale, telefoon, koffie- en teemaakgeriewe, ’n versonke sitkamer met ’n kaggel, ’n klein HiFi en ’n yskassie met voorraad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen mondelingse kansellasies sal aanvaar word nie. Alle kansellasies moet skriftelik plaasvind en geen uitsonderings sal toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 71 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tsitsikamma Lodge, Stormsrivier, Gqeberha (Port Elizabeth), 6308, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang