Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsitsikamma Lodge & Spa

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Alan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Paradys op aarde. Heerlike en lieflike plek om te bly. Fantastiese diens en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintinn F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Was baie rustig en aanvaarbaar. Dit was baie aangenaam om by julle te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Werner K
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2024

Baie lekker. Het baie lekker gebly, dink net vir die geld wat mens betaal, moet daar darem 'n Smart TV wees in die kamers, veral as mens wil ontspan en 'n fliek kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2022

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Willem N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2021

Ontspannend. Verwagting voldoende.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reinette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2021

Stayed in the honeymoon chalet for two nights as a weekend getaway. Overall it was a comfortable stay, but we waited over an hour for our supper at the restaurant and upon receiving our steaks they were completely overcooked. The Jacuzzi just needs to be rinsed through a bit before visits, we found spider webs and eggs and old hair in our Jacuzzi water. The mugs in the room for coffee are tiny tiny tiny. Please consider bigger mugs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

D L
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2021

Rustige atmosfeer Die ete van Saterdagaand was nie eintlik 'n buffet nie, meer soos 'n driegangmaaltyd en bietjie duur vir wat aangebied was.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wilhelm N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2019

Pragtige ligging, goeie diens, gemaklike verblyf en ongelooflike lekker ontbyt. Behulpsame en vriendelike diens. Goeie en skoon fasiliteite in 'n pragtige omgewing met wandelpaaie vanaf die perseel na die rivier en waterval(le). Bitter lekker continental ontbyt ingesluit in die prys.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Tanja Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 91

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 71 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tsitsikamma Lodge, Stormsrivier, Gqeberha (Port Elizabeth), 6308, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA407c6d63f2caf31aab76f345675f4d62678a6fb0504ef9be8ba29099e6d9fce130a47e5deacc5954439622793325f8a4b58c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Tsitsikamma Lodge and Spa N2 National Road 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.981579157946 24.018854498863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang