Tugela River Lodge
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Let asb. dat die boonste kamer nie as 'n dubbelbed-uitleg opgemaak kan word nie weens die dakhelling en dis ook nie geskik vir kleuters, onfikse gaste of bejaardes nie aangesien die trappe baie nou en steil is. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en 'n tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n balkon met buitesitplek en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Begeleide wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Die eenhede het nie TV's nie.
Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei en dit is geskik vir alle voertuie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Let asb. dat die boonste kamer nie as 'n dubbelbed-uitleg opgemaak kan word nie weens die dakhelling en dis ook nie geskik vir kleuters, onfikse gaste of bejaardes nie aangesien die trappe baie nou en steil is. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n balkon met buitesitplek en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Begeleide wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Die eenhede het nie TV's nie.
Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei en dit is geskik vir alle voertuie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Gaste in hierdie kamers deel 2 badkamers, elk met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamers lei na balkonne met buitesitplek. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die groot leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n etenstafel. Die eenheid lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Begeleide wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Die eenhede het nie TV's nie.
Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei en dit is geskik vir alle voertuie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenhei beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die tweede badkamer. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die groot leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die eenheid lei na 'n beskutte stoep met buitesitplek en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Begeleide wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Die eenhede het nie TV's nie.
Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei en dit is geskik vir alle voertuie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed. Die derde, vierde en vyfde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Sommige kamers in op die boonste verdieping en ander kamers is in die kothuis wat aan die eenheid grens. Let asb. dat die boonste kamer in die hooflodge se kothuis nie as 'n dubbelbed-uitleg opgemaak kan word nie weens die dakhelling en dis ook nie geskik vir kleuters, onfikse gaste of bejaardes nie aangesien die trappe baie nou en steil is. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die groot leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die eenheid lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Begeleide wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Die eenhede het nie TV's nie.
Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei en dit is geskik vir alle voertuie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Ladysmith, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang