Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuinhuis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Harriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Tuinhuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ettiene G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene G

Van die beste nog.

Verblyf was van die beste. Baie gerieflike huislike plek. Miskien die stapelbed met 2 enkelbeddens vervang, veral vir ouer gaste. Die gashere is die perfekte gasheer. Behandel jou soos jare lange vriende. Sal beslis weer gaan kuier want dis wat dit is, 'n kuierplek en nie net bloot verblyf nie. Baie dankie.

Tuinhuis se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie en jou advies oor die stapelbed. Ons is bly julle het die Tuinhuis so geniet. Dit was vir ons ‘n voorreg om julle as gaste te hê. Hoop ons sien julle weer terug.
John & Harriet

Tuinhuis
Esme B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme B

'n Tuiste op die dorp!

Ons bly op 'n plaas so 50 km weg van Oudtshoorn en het kinders in die skole hier. Soms is daar baie buitemuurse verpligtinge na-ure en is die verblyf hier ideaal vir ons. Ek en 2 van my kinders kon vir 2 dae daar tuisgaan, ons het 'n baie groot tuinwoonstel gehad met kombuis, sit- en eetkamer en 2 kamers. Daar is 'n lieflike swembad buite en ons gasvrou Harriet het alles in haar vermoë gedoen om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak, sy het selfs vir die kinders speelgoed buite gesit terwyl ek moes werk en ons het regtig gevoel asof ons by familie tuisgaan. Die woonstel is baie netjies en gerieflik en het alles wat jy nodig het vir 'n gesinsvakansie of soos ons middel van die week verblyf. Ek kon vinnig in en uit om die kinders rond te ry en was heeltyd met haar in Whatsapp verbinding as ek iets benodig het. Sal dit beslis aanbeveel.

Tuinhuis se terugvoer

Baie dankie Esme, dit was 'n groot plesier om julle te ontvang. Ons sien julle graag weer.
Groete John en Harriet

Tuinhuis
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 60, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdf5975d8a66789650fcf28a7c7f58260d3344d86e5eb9c81c97d5815d31ea5fd72a8712586e0b2c08d9282de4be723e739c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 60 Buitekant Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.604955091144 22.199508452385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang