Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuinhuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 60, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Tuinhuis is op 'n residensiële eiendom agter die eienaars se huis in Wesbank, 'n rustige area van Oudtshoorn, geleë. Gaste waardeer die rustigheid en die kothuis se sentrale ligging, wat maklike toegang tot die middedorp en verskeie toeriste-aantreklikhede bied.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Beddegoed, handdoeke en kombuishanddoeke word voorsien vir gaste se gerief, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Vir gaste wat met babas reis, kan 'n kampbedjie en 'n hoë stoel aangevra word.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea bied 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai. WiFi is beskikbaar en daar is ook lugversorging.

Gaste wat by die kothuis bly het gerieflike toegang tot die swembad, wat 'n grasdak-gazebo en 2 sitareas het. Hulle is welkom om die braai te gebruik, en as hulle vergeet het om vuurmaakhout saam te bring, kan hulle by die eienaar nagaan vir beskikbaarheid teen 'n billike prys.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Tuinhuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Harriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Buitekantstraat 60, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tuinhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 60, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdf5975d8a66789650fcf28a7c7f58260d3344d86e5eb9c81c97d5815d31ea5fd72a8712586e0b2c08d9282de4be723e739c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 60 Buitekant Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.604955091144 22.199508452385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang