Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuis en Tevrede

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietlaan 1, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tuis en Tevrede is 'n knus woonstel met 'n aparte ingang wat op die eienaar se eiendom geleë is sentraal geleë in die gewilde kusdorpie Hermanus. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesinsvakansie aangesien dit net 200 m vanaf Cliff Path en 'n hanetreetjie van die middedorp af is.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Kampkot is ook op versoek beskikbaar. Die eerste badkamer het 'n stort, terwyl die tweede 'n hoekbad en 'n stort het. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolf, toebroodjiepers, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitkamer ontspan terwyl hulle TV kyk. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Hierdie eenheid sluit ook 'n sonkragstelsel en batterye in vir dekking tydens beurtkrag. Buite die eenheid is daar 'n lieflike patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai wat die ideale plek is vir 'n skemerkelkie in die aande. Die ligging van hierdie eiendom is naby Hermanus Gholfklub en Fernkloof Natuurreservaat. Die perfekte plek om die seisoenale walvisse te besigtig is by Sieviers Point wat sowat 500 m ver is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lucas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kiewietlaan 1, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tuis en Tevrede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietlaan 1, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5bcaa1112339cff8d41f4f62ac392e7c3431e1c54f3d0e6233f251d108308a57ac9acc7bb76c3989fdb63f130282786662d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Kiewiet Lane Kwaaiwater 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.4087139 19.262268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang