Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tula 159

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 585 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Louis S
1 nag
5.0
Aug 2024

Great. Nice people, beautiful place and a good place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peggy T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

I enjoyed my stay at Tula 159, the service was excellent. Pleasant, peaceful and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne H
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie rustig en netjies. Dit was 'n aangename oornagplek, en die gasheer is altyd baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vuyokazi N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

That is a place to stay, reasonable price. Warm welcome, clean space, safe area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ek word nou moeg vir al julle voorwaardes as ek moet aanbevelings maak. As ek wee. Ek het lekker gebly en die gasheer het uit sy pad gegaan om ons akkommodasie te verander omdat ons nie van die ligging van ons bespreekte plek gehou het nie. Dis hoog gestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joachim P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlike ontvangs en kuier. Fantasties gewees. Kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Vriendelike diens. Altyd gemaklik om daar te bly. Altyd lekker om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sejeng M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Good. My stay was great and the service was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Ons het darem lekker geslaap. Nie so lekker soos die vorige keer nie. Die oornagkamer is baie blootgestel aan die ingang van die perseel, wat bedrywig was deur medegaste wat nie hulle medegaste in ag neem nie, soos om baie vroeg in die oggend hulle dieselvoertuig se enjin aan die gang te sit en dan vir 20 minute te laat lui sonder iemand in sig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lionel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Lekker gebly en gawe gasheer. Lekker gebly, gawe gasheer, baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 585

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R555
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R555
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 159 President Paul Kruger-laan, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc1e15baf1e31170e36676f9617fb3f62d271bb762b0a12714967635170803362e401b0c57ad7961af1d30039e84ac0e57f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R555 per nag (plek vir 2) 585 5 1 5 159 President Paul Kruger Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.12181 26.1742199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang