Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tula 159

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 598 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Danel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Pragtige plek en alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly. Ons seuns het ook so lekker gespeel en geswem. Ons sal definitief weer bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suné J
1 nag
5.0
Des 2024

Verblyf was veilig, gerieflik en netjies. Ons verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Huis weg van my huis. Ons het in Tula 4 Longer gebly en dis die 1ste gastehuis waar die bed in die eenheid soos my eie bed gevoel het. Johan is 'n vriendelike en hulpvaardige gasheer, die plek is netjies, skoon en veilig. Ek sal beslis weer daar bespreek as ek weer Bloemfontein toe moet gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Aangenaam. Die fasiliteit is oud, maar skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudy C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Comfortable, clean room. My husband and I had the basic room which was wonderfully clean and perfectly suitable for an overnight stay. Our host was efficient and helpful. Many thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
2.6
Jan 2025

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Emuel H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Baie goeie waarde vir geld, veral vir 'n gesin met klein kinders. Baie oulike speelplek vir klein kinders en lekker braaiplek. Baie lekker matras. Mooi skoon en netjies. Johan was baie aangenaam en gasvry al het ons na 11 nm gearriveer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig, veilig, skoon en bekostigbaar. Ons het baie lekker gebly. Die kamer is baie gerieflik vir oorslaap, skoon en netjies. Ons sal vir seker weer van julle diens gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal weer gebruikmaak van die gastehuis. Mooi skoon en het aan ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
1 nag
5.0
Aug 2024

Great. Nice people, beautiful place and a good place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 598

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 555
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 555
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 159 President Paul Kruger-laan, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79807fa707c705a4da1063e6951d5a9da248cd7ec1b1ab785b640bdb4411b9c3691107a1418750df783639ecf3635962e076?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R555 per nag (plek vir 2) 598 5 1 5 159 President Paul Kruger Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.12181 26.1742199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang