Tula 159
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 159 President Paul Kruger-laan, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R615 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tula 159 is in Universitas in Bloemfontein geleë en is maklik van die N1 af bereikbaar.
Die verblyf het slaapplek vir 20 gaste en beskik oor 5 selfsorg-eenhede en 1 basiese oornagkamer. Die eenhede sluit 'n Basiese Oornagkamer, Basiese Gesinseenheid, Sakpaseenheid, Standaardkamer, Standaard Gesinseenheid en 'n Wittebroodsuite in. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het WiFi, TV en DStv.
Die wittebroodsuite is romanties en het 'n privaat Jacuzzi en 'n kaggel.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, trampolien, speelarea, braaigeriewe en veilige parkeerplek in.
Doendinge en besienswaardughede sluit die Universiteit van Vrystaat, CUT, Mimosa Mall, Waterfront, MediClinic en Vrystaat-sportstadion in wat net 10 minute se ry weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Johann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 598
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 159 President Paul Kruger-laan, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Tula 159 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 159 President Paul Kruger-laan, Bloemfontein, 9301, Vrystaat