Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tulbagh Mountain Manor

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sumari T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Sal definitief weer daar gaan bly. Baie mooi area. Gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige plek met mooiste oudhede. Ons is baie vriendelik ontvang en alles was baie skoon en netjies. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Great stay. Lovely place. No complaints at all! Everything was comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Goed vir die siel. Dit was een vir die boeke (-.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie-louise C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Most beautiful location with a warm-hearted friendly hostess! It was fantastic! Our stay was fantastic! It is the most beautiful location! It is even more beautiful than the pictures! The host was so friendly and made us feel very welcome! It is the perfect escape to experience the beauty of nature! We also had a lovely breakfast and we had an amazing braai next to the swimming pool. This was really a lovely experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcellus G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

The staff was very friendly and helpful. Peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea W
1 nag
4.2
Sep 2024

Pragtige verblyf, net een detail van skoonmaak wat 'n plek laat vars voel! Mirna is dierbaar. Rose Cottage kort net 'n bietjie aandag, dis outdated en klein goedjies soos die remote van die TV wat net een battery gehad het, die kombuis kaste se glas wat stukkend is, die een kamer se toilet was gebroke, moes self water ingooi om te spoel. En erens stink 'n drein verskriklik. Die beddens is fantasties en so lekker sag, ons het heerlik geslaap en warm komberse! Klein details soos stofsuig en spinnerakke of vensterbanke skoonmaak. Pragtige verblyf met die mooiste meubels en oudhede! Ons het oorgebly vir 'n troue, so was baie kort daar. Sal weer terugkeer! Dankie vir jou vriendelikheid en diens!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Piet S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Idillies en prentjiemooi. Die plaas is teen die berg tussen boorde met 'n ongelooflike mooi uitsig oor die groot vallei. Die kamers is groot, smaakvol en met alle geriewe toegerus behalwe TV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Beautiful! We stayed in the Lavender Kothuis. The view was amazing! The property beautiful. The staff was very friendly. We had omelettes for breakfast that were really delicious! The owner communicated well with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Mooiste uitsig, heerlike ontbyt, vriendelike diens. Ons het in die Lavendar cottage gebly vir 'n naweekwegbreek en sal dit hoog aanbeveel. Die plek is pragtig, omring met berge en die kamer het als wat mens kan nodig kry. Die ontbyt is heerlik en Mirna is so vriendelik en gee goeie raad oor restaurante en dinge om te doen in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mirna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Rondawels, Winterhoek Wes-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46f32962095be971c0526e339f737dbbfd2e7a228e10f54e628b57e783c6c9ec0d1443fb2b843a2a043d444864216200b399?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Die Rondawels Winterhoek Wes Road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.196978 19.141406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang