Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tulbagh Mountain Manor

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Rondawels, Winterhoek Wes-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tulbagh Mountain Manor is tussen die boorde, teen die hange van die Winterhoekberge, aan die afgesonderde westelike punt van die Tulbaghvallei geleë. 'n Maklike 12 km-rit vanaf die middedorp, sal die oordeelkundige gas beloon word deur die besienswaardighede en klanke van die natuur.

Verblyf bestaan uit 5 eenhede en bied slaapplek aan 20 gaste. Tulbagh Mountain Manor bied verblyf in en suite-kamers binne die pragtige Manor House, asook knus selfsorgkothuise.

Geriewe by die Manor sluit 'n snoekerkamer met kompetisie-grootte tafel, 'n ontspannende swembad-area en 'n vermaaklikheidspaviljoen in waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet soos die dag toemaak, of 'n braai kan ook gereël word.

'n À la carte-ontbyt word tussen 08:00 en 09:30 vm. bedien, met plaaslike seisoenale produkte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 42 resensies vir Tulbagh Mountain Manor
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mirna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Die Rondawels, Winterhoek Wes-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tulbagh Mountain Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Rondawels, Winterhoek Wes-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46f32962095be971c0526e339f737dbbfd2e7a228e10f54e628b57e783c6c9ec0d1443fb2b843a2a043d444864216200b399?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Die Rondawels Winterhoek Wes Road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.196978 19.141406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang