Tumble Inn
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Frances-singel 5, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tumble Inn is 'n knus ateljeewoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Oosoewer, aan die Duinkant van Port Alfred geleë is. Tumble Inn bied see-uitsigte en is ideaal vir 'n paartjie, enkel- of korporatiewe reisiger.
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Dit sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Toiletware, linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, ketel, yskassie met 'n vrieskas, broodrooster, koffiesuier, eetgerei en breekware. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met Netflix beskikbaar, en gaste word gratis WiFi gebied.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Tumble Inn is naby die strand. Hierdie eiendom het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ginny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Port Frances-singel 5, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Tumble Inn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Frances-singel 5, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap