Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tumble Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Frances-singel 5, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tumble Inn is 'n knus ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in East Bank in Port Alfred. Die woonstel spog met 'n see-uitsig in die verte en is ideaal vir 'n paartjie, enkellopende of sakereisiger.

Die oopplanwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n dubbelbed, 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die woonstel is met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus. Daar is geen wasbak vir skottelgoed in die eenheid nie. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en sal net 'n entjie vanaf die strand wees. Die woonstel gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Tumble Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ginny Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Port Frances-singel 5, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tumble Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Frances-singel 5, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c2cd248f4f82000e17a2fcfa89be007cf841c8c99f6eeb0f14825a421e4afc859b563ef0082a987a4c1a5a408268c2ee086?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 5 Port Frances Crescent Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.5912102 26.9021453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang