Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turtle Creek

Selfsorg
Naweekaanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg, Hangklip-plaas, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Turtle Creek is 'n privaat selfsorgstrandhuis wat deur die ongerepte natuur in Pringlebaai omring word en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek met 'n uitsig oor die see.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek.

Die huis word deur die see en staproetes omring en is 'n perfekte, versteekte wegbreekplek vir die hele gesin.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • High Level-weg, Hangklip-plaas, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
R6 000 R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 000
R6 000 R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg, Hangklip-plaas, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb90bdf1a144251b2156ed8984b3e1a63b44bd9c01233d8febeae8ec79e64cc39413273760f88478609033c3aa7dc1f590584?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R4 500 per nag (plek vir 8) High Level Road Hangklip Farm 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.364400615378 18.816658013379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang