Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuscan Breeze Villa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

In die geval van voortydige vertrek sal die volle omvang van die verblyf soos oorspronklik bespreek en bevestig gehef word. Terugbetalings is na goeddunke van bestuur en afhanklik van die vermoë om kamer te herverhuur.
Die gas aanvaar verantwoordelikheid vir enige verlies of skade aan die eiendom wat veroorsaak word deur hulself, hul gaste, of enige persoon waarvoor hulle verantwoordelik is. Sulke skade sal op die gas se kredietkaart gehef word, wat hulle ons magtig om te gebruik.
Streng geen rook binnenshuis nie.
Geen speel van harde musiek, partytjies of buitengewone harde geraas van enige aard word binne of buite die eiendom toegelaat nie.
Fasiliteite is slegs vir gaste van Tuscan Breeze Villa.
Besoekers moet te alle tye aangekondig word en word nie toegelaat om te oornag tensy hulle inboek nie aangesien alle ander gaste wel die onderskeie fooie betaal, en hul ID-dokumente verskaf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 5 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Theresa-laan 35, Bakoven, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44363bacbf63211d0b0de58c7add68160081881e6ede84f9937e40f744c4dc34430bc280a4d342732fc7994ce9ace51fa9d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag (plek vir 6) Theresa-laan 35 Bakoven 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.963787634937 18.383388627995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang