Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuscan Breeze Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Theresa-laan 35, Bakoven, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tuscan Breeze Villa is 'n ruim Mediterreense-styl-villa op die onderste verdieping in Bakoven in Kampsbaai. Die villa spog met 'n pragtige uitsig oor Kampsbaai en die sonsondergang en bied gerieflike, dog elegante, verblyf aan 'n gesin.

Die villa bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en 'n eiland met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met genoeg gemaklike sitplek en 'n groot swembad. Daar is nog 'n stoep in die tuin met sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gewilde besienswaardighede is net 'n entjie se ry ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Theresa-laan 35, Bakoven, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Theresa-laan 35, Bakoven, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44363bacbf63211d0b0de58c7add68160081881e6ede84f9937e40f744c4dc34430bc280a4d342732fc7994ce9ace51fa9d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag (plek vir 4) 35 Theresa Avenue Bakoven 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.963787634937 18.383388627995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang