Twelve Apostles Hotel and Spa
Beskrywing
Dié kamers is elegant versier met kleure wat deur die natuurlike omgewing van die hotel geïnspireer is en bied 'n uitsig deur die vollengte skuifdeure. Die kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n kroegie en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
- Tariewe is vir B&B. - Die foto's mag van die kamer verskil aangesien elke kamer uniek versier is. - Tariewe sluit 1% toerismeheffing in. - Tariewe sluit 15% BTW in.
Ontbyt
Huisreëls
Die gekwoteerde tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking en net van toepassing op Suid-Afrikaanse burgers. As gaste nie 'n geldige Suid-Afrikaanse ID of ander verifikasie kan toon nie, sal die tarief nie geldig wees nie.
Troeteldiere word net in die Eenslaapkamer-suite toegelaat en dit is onderhewig aan beskikbaarheid aangesien daar net 2 van hierdie eenhede is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers is in die middel van die hotel met die Atlantic-swembad in die verte. Die vollengte skuifdeure lei na 'n balkon of 'n terras. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n kroegyskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
- Tariewe is vir B&B. - Die foto's mag van die kamer verskil aangesien elke kamer uniek versier is. - Tariewe sluit 1% toerismeheffing in. - Tariewe sluit 15% BTW in.
Ontbyt
Huisreëls
Die gekwoteerde tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking en net van toepassing op Suid-Afrikaanse burgers. As gaste nie 'n geldige Suid-Afrikaanse ID of ander verifikasie kan toon nie, sal die tarief nie geldig wees nie.
Troeteldiere word net in die Eenslaapkamer-suite toegelaat en dit is onderhewig aan beskikbaarheid aangesien daar net 2 van hierdie eenhede is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n privaat balkon en vollengte skuifdeure. Die kamer het 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n kroegyskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
- Tariewe is vir B&B. - Die foto's mag van die kamer verskil aangesien elke kamer uniek versier is. - Tariewe sluit 1% toerismeheffing in. - Tariewe sluit 15% BTW in.
Ontbyt
Huisreëls
Die gekwoteerde tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking en net van toepassing op Suid-Afrikaanse burgers. As gaste nie 'n geldige Suid-Afrikaanse ID of ander verifikasie kan toon nie, sal die tarief nie geldig wees nie.
Troeteldiere word net in die Eenslaapkamer-suite toegelaat en dit is onderhewig aan beskikbaarheid aangesien daar net 2 van hierdie eenhede is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers bied die ideale wegbreek om die fantastiese natuurskoon van die Atlantiese Oseaan te waardeer. Die kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n kroegyskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
- Tariewe is vir B&B. - Die foto's mag van die kamer verskil aangesien elke kamer uniek versier is. - Tariewe sluit 1% toerismeheffing in. - Tariewe sluit 15% BTW in.
Ontbyt
Huisreëls
Die gekwoteerde tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking en net van toepassing op Suid-Afrikaanse burgers. As gaste nie 'n geldige Suid-Afrikaanse ID of ander verifikasie kan toon nie, sal die tarief nie geldig wees nie.
Troeteldiere word net in die Eenslaapkamer-suite toegelaat en dit is onderhewig aan beskikbaarheid aangesien daar net 2 van hierdie eenhede is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers het elk 'n ingesonke sitarea met 'n uitsig oor die kronkelende kuspad en die eindelose horison van die diepblou Atlantiese Oseaan in die verte. Elke kamer het 'n oopplan-uitleg met 'n luukse en suite-badkamer en 'n privaat balkon. Daar is 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer met 'n bad en stort, WiFi, lugversorging, 'n kroegyskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
- Tariewe is vir B&B. - Die foto's mag van die kamer verskil aangesien elke kamer uniek versier is. - Tariewe sluit 1% toerismeheffing in. - Tariewe sluit 15% BTW in.
Ontbyt
Huisreëls
Die gekwoteerde tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking en net van toepassing op Suid-Afrikaanse burgers. As gaste nie 'n geldige Suid-Afrikaanse ID of ander verifikasie kan toon nie, sal die tarief nie geldig wees nie.
Troeteldiere word net in die Eenslaapkamer-suite toegelaat en dit is onderhewig aan beskikbaarheid aangesien daar net 2 van hierdie eenhede is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenslaapkamer-suites is 'n bietjie verwyder van die ander kamers en het elk 'n ruim sitkamer en slaapkamer. Die suites is geskik vir gaste wat met klein troeteldiere en kinders onder die ouderdom van 12 jaar oud reis. Die kamer het elk 'n koninggrootte-bed, 'n rusbank vir 'n kind en 'n badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook WiFi, lugversorging, 'n kroegie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
- Tariewe is vir B&B. - Die foto's mag van die kamer verskil aangesien elke kamer uniek versier is. - Tariewe sluit 1% toerismeheffing in. - Tariewe sluit 15% BTW in.
Ontbyt
Huisreëls
Die gekwoteerde tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking en net van toepassing op Suid-Afrikaanse burgers. As gaste nie 'n geldige Suid-Afrikaanse ID of ander verifikasie kan toon nie, sal die tarief nie geldig wees nie.
Troeteldiere word net in die Eenslaapkamer-suite toegelaat en dit is onderhewig aan beskikbaarheid aangesien daar net 2 van hierdie eenhede is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suites bied ononderbroke uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en aparte sitkamers en slaapkamers. Die suites is ideaal vir gesinne wat met kinders onder die ouderdom van 12 jaar reis. Daar is 'n koninggrootte-bed, 'n rusbank vir 'n kind en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die kamer het ook WiFi, lugversorging, 'n kroegyskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer en in die slaapkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
- Tariewe is vir B&B. - Die foto's mag van die kamer verskil aangesien elke kamer uniek versier is. - Tariewe sluit 1% toerismeheffing in. - Tariewe sluit 15% BTW in.
Ontbyt
Huisreëls
Die gekwoteerde tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking en net van toepassing op Suid-Afrikaanse burgers. As gaste nie 'n geldige Suid-Afrikaanse ID of ander verifikasie kan toon nie, sal die tarief nie geldig wees nie.
Troeteldiere word net in die Eenslaapkamer-suite toegelaat en dit is onderhewig aan beskikbaarheid aangesien daar net 2 van hierdie eenhede is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite beskik oor 'n oopplan-eetkamer met sitplek vir 8, 'n kroeg, sitarea, hoofslaapkamer, studeerkamer en 'n dubbelbadkamer. Die suite het 'n panoramiese uitsig oor die Atlantiese Oseaan, op Leeukop en die Twaalf Apostels-bergreeks vanaf die stoep wat reg rondom die eenheid strek. Gaste kan ook die Suid-Afrikaanse kunsversameling in die suite bewonder terwyl die persoonlike butler na elke behoefte omsien. Die Presidensiële Suite kan uitgebrei word na 'n Luukse Seefront Tweeslaapkamersuite met slaapplek vir 4 tot 10 gaste. Dit kan ook met die Grand Master Suite gekombineer word wat op sy eie verdieping geleë is en met 5 skakelkamers en -suites spog.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
- Tariewe is vir B&B. - Die foto's mag van die kamer verskil aangesien elke kamer uniek versier is. - Tariewe sluit 1% toerismeheffing in. - Tariewe sluit 15% BTW in.
Ontbyt
Huisreëls
Die gekwoteerde tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking en net van toepassing op Suid-Afrikaanse burgers. As gaste nie 'n geldige Suid-Afrikaanse ID of ander verifikasie kan toon nie, sal die tarief nie geldig wees nie.
Troeteldiere word net in die Eenslaapkamer-suite toegelaat en dit is onderhewig aan beskikbaarheid aangesien daar net 2 van hierdie eenhede is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 154 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Victoria-weg, Oudekraal Natuurreservaat, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang