Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tyday Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Maretia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 52 resensies vir Tyday Accommodation
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Busisiwe D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe D

Remarkable.

Very friendly and professional staff and had a great stay.

Shenay A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shenay A

Pleasant and peaceful.

The stay was very nice and convenient for my family of four. The owner was very kind, nice and helpful, can't wait for my next visit.

Mnoneleli G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mnoneleli G

Lights tripped but we had power backup.

Landlord friendly and welcoming. There were no lights tripped, but we were okay as we had a mobile inverter and battery backup.

Carmen C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen C

Die kombuiste in al die kamers was bietjie vervalle.

Die 2-plaatstowe vas vuil. Van die kassies maak nie reg toe nie.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Albert V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Albert V

Ongelukkig n mors van geld!

Die plekkie self is lekker rustig, maar netheid is duidelik nie belangrik nie. Die hele kamer is vol miere en kakkerlakke. Orals waar jy draai en kyk, sien jy dit raak. Toe ek die beddegoed optel, was die bed deurtrek met kakkerlakke, so ook in al die kaste. My ouers het in een van die ander kamers gebly. By hulle het basies niks gewerk nie. Onder andere, slegs een van die muurproppe het gewerk.

Tshidi M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tshidi M

I stayed in the backpacker unit for two nights.

They say, "cheap is expensive". The water was always cold. On one occasion I showered with cold water in the middle of winter. There was a lot of dust on the TV and decoder. No heater or electric blanket in the room.

Sina W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sina W

Was blissful.

The host was nice, place is beautiful. We enjoyed our stay.

Nkululeko F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkululeko F

Thouroughly enjoyed it, Maretia and her husband are hands-on and they even moved me to an upgraded room.

Would recommend people to go here.

Yvette S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette S

Eienaars was baie vriendelik, geen probleme gedurende die kuier by Tyday.

Ek sal Tyday verwys aan andere. Goeie diens ontvang van eienaars en personeel.

Derick T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick T

Perfekte ooragplek vir 1 of 2 aande.

Het lekker geslaap, hulle kan dalk net 'n warm kombers in kamer sit vir die winter.

Carison B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carison B

We enjoyed our stay at Tyday Accommodation and would most definitely go there again awesome.

Was relaxing being there, would go there anytime.

Robin H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Robin H

Absolutely horrible.

Place was very dirty, TV didn't work, no basin to do dishes, no soap, extractor fan did not work (neither did the normal fan), no lights. Old bottle of water was left for me in the fridge. Did not sleep there for many of the nights booked, left by the Saturday morning instead of Sunday evening. Will not recommend the single unit to any human being.

Ziyanda N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziyanda N

Amazing place with wonderful owners.

The pictures online do not do the place justice. Beautiful accommodation with an amazing view.

Gugu N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gugu N

Had a good stay.

Room was clean and neat. Welcoming was pleasant and everything was excellent.

Alliyah A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alliyah A

Clean, great location and ample space.

Was a real pleasure staying at Tyday.

Donetia D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donetia D

Uitstekende diens, plek is pragtig en baie netjies.

Ek was baie beīndruk met die wonderlike diens het beslis waarde vir my geld ontvang. Die eenheid was baie netjies en pragtig uiteengesit.

Lucille B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille B

Dit was perfek!

Dit was heerlik. Dis naby alles geleë.

Sharon R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R

Awesome.

Thank you to the owner of tidy accommodation. It was our first holiday as a family and the place was beyond our expectations. We really loved our stay there and for the next four years this will be our home away from home in Port Elizabeth.

Louis L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Netjies, ruim en goeie waarde vir geld.

Lekker gebly. Vriendelik ontvang. Plek is netjies met braai en swemplek en groot TV.

Laurika G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika G

Gerieflik.

Netjies en skoon. Daar is alles wat jy nodig het. Definitief waarde vir geld.

Clarence C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clarence C

Great.

I recommend friends and I'll be back.

Romeo H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Romeo H

Dit was baie aangenaam om daar te bly, ek hou van die rustigheid en dis naby alle plekke wat jy wil besoek.

Uitstekend en waarde vir geld en die plek is in 'n baie rustige area. Dis ook baie naby aan die winkelsentrums en nie ver van die see af nie. So ja, ek sal definitief weer daar tuis wil gaan.

Jacques D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques D

Baie privaat en rustig.

Ons het Pool 1 bespreek maar instede het hulle ons Base gegee. Stort se drein was verstop. Eetgerei was vetterig. Kombuiskaste en kraan val uit mekaar. Beddegoed was vol vuil kolle. Ketel lek water.

Flip M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Flip M

Nie aangenaam nie.

Met aankoms is ons by die motor ontmoet en dadelik na die kamer geneem. Met die loop na die kamer het ek gemerk dat algemene instandhouding op die gebou skort. Met die instap in die vertrek het 'n muwwe bedompige reuk ons begroet. By die kaggel het 'n handdoek gelê blykbaar om water op te droog agv. reën vroeër die oggend. Oor die algemeen was die vertrekke netjies en skoon insluitende die beddegoed. Vertrek het oprol-bamboesblindings gehad vir gordyne wat verslete was en almal het nie gewerk nie. Die matte in die hoofvertrek was baie vuil. Toilet was vuil, bad het 'n vuil waterring gehad, groot vloer mat was vuil. Met ons vertrek het ons niemand van "bestuur" gesien nie dus het ons die sleutel in die boks by die hek geplaas. Ons het op Tyday besluit omrede die ligging van waar ons wou wees asook die foto's van Tyday wat goed vertoon het. Prys het nie 'n rol in ons besluit gespeel.

René N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
René N

Dit was ‘n slaapplek en niks meer nie.

Die woonstel was heel netjies, maar met ‘n swaar muf reuk as gevolg van toe staan. Die erf was onversorgd met rommel wat rondlê. Dit sal een werker een dag neem om op te ruim en netjies te maak vir gaste.

Delia U - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia U

Baie lekker.

Plek was baie netjies, veilig en het rustig geslaap.

Cecilia J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia J

Vriendelik en gasvry.

Goed geleë. Blyplek is skoon en netjies.

Yzette P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yzette P

Dit was ongelooflik.

Die verblyf was fantasties. Almal baie vriendelik en behulpsaam. Ek beveel julle enige tyd aan.

Hettie G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie G

Heerlik.

Vriendelik ontvang. Baie lekker gebly.

Monja M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja M

Vriendelik en baie hulpvaardig.

Mense is baie nice en het die groep gehuisves toe hulle eers 04:00 daar aankom. Baie dankie julle is great!

Meda V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meda V

Enjoyed our stay there.

The place was quite spacious, convenient and accommodating for us and especially for the 4 German shepherds we brought along for the show. Lovely quiet area as well. The only thing I did not like was the bedding (comforter) was too thick and hot for me at this time of the year, they should at least have some thinner bedding as an option as well.

Ingrid N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid N

Teleurgesteld.

Ek is teleurgesteld. Ek het uitdruklik vir Tyday gesê ek was nie seker hoeveel aande ons sou bly nie, want ons werk by die hospitaal en het nie geweet hoe lank ons sou bly nie. Hulle het gesê ek moet die volle bedrag vooruit betaal. Ons het een aand nie oorgebly nie en gevra vir 'n terugbetaling van die laaste aand, ons het vroeg die oggend uitgeboek. Eers het hulle nie op my e-posse reageer nie. Na die derde keer het hulle geantwoord en gesê ons kan nie 'n terugbetaling kry nie. So ek sal definitief nie weer daar bly nie.

Ebrahiem C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ebrahiem C

Perseel is naby hoofpaaie geleë.

Die oornaggeriewe het aan my vereistes voldoen.

Jeff O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jeff O

Nie vriendelik vir 'n groep jongmense nie.

Ligging is goed, maar plek lyk nie soos op foto's nie! As julle jong groep is, is dit regtig nie ideaal nie! Eienaars spreek ander gaste aan, nie die persoon wat booking maak nie, teleurstellend. En eienaars woon op boonste verdieping.

Ellen C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen C

Dit was fantasties. Alles wat ek nodig gehad het was daar. Spar is ook in dieselfde straat.

Behulpsaam en vriendelike eienaars. Baie dankie ook aan jul huishulp vir die was van my wasgoed. My kinders was baie dankbaar vir die WiFi.

Graeme W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme W

Vriendelike ontvangs en netjiese selfsorg-eenhede.

Vriendelike ontvangs en netjiese selfsorg-eenhede.

Christelle V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Was maklik om die gastehuis te kry. Baie skoon en netjies en goeie waarde vir geld. Sal beslis weer gebruik en kan aanbeveel.

Carinda L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carinda L

Baie aangename mense. Het baie lekker daar gebly.

Ons het heerlik hier gebly, alles was skoon en netjies en agter mekaar, sal beslis aanbeveel.

Schalk A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk A

Dit was 'n aangename en rustige 8 dae verblyf by Tyday Accommodation.

Ons het heerlik gekuier in 'n baie gerieflike ateljee. Alles wat mooi skoon. Ons was dankbaar vir die ingeboude braai. Die eienaars is baie vriendelike mense, wat poog om dit vir die gaste baie aangenaam te maak. Die speelplek reg voor die deur het handig te pas gekom, wanneer ons kleinkinders kom kuier het. Ons sal graag weer daar wil tuisgaan. As ons 'n vriendelike aanbeveling kan maak, kan die volgende toebehore aangeskaf word: 4 wynglase, sout- en peperpotjies, 'n blikoopmaker en 'n bak vir braaivleis om op die kole warm te hou.

Phillip M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip M

Stil en diens goed. Naby aan Cape Road.

Bietjie warm met die lae dak. Andersins fyn.

Ronel S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S

Gerieflik, bekostigbaar, als in een.

Ons het baie lekker geslaap hier - alhoewel ons net duer gereis het was dit ideaal - sal Tyday beslis aanbeveel

Rozane D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozane D

Ongelooflik!

Regtig lekker gewees. Netjies, skoon, veilig en waarde vir geld.

Jo-anne R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne R

Absoluut fantasties en ek was nie eens op vakansie nie!

Dis sentraal geleë en ek kon maklik rondbeweeg. Baie skoon en netjies en die eienaars is baie vriendelik. Ek het veilig gevoel en sal enige tyd weer vir my plek daar bespreek. Tyday is beslis my eerste keuse.

C B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C B

Heeltemal verbaas met die uitstekende kwalitiet van die plek.

Baie netjies en skoon. Die instandhouding van die plek is 100%. Vriendelik verwelkom en ontvang deur die eienaar. Sal enige tyd aanbeveel. Sal weer daar bly.

Lourens M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens M

Baie lekker, waarde vir geld vir 'n lekker lêplek.

Sien sterre.

Fritz E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz E

Goeie waarde vir geld, aangenaam en baie gasvry.

Tydens ons verblyf was die kamer wel nie gediens nie.

Karin V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin V

Ek en my swemmer-seun en vriendin se seun het hier gebly.

Die ligging was vir ons uitstekend, baie nabygeleë aan die Newton Park swembad, aangesien ons vir 'n swemgala daar was. Ons was in die "backpacker" kamers wat veral die klein kamer was baie vuil en stowwerig, die staanwaaiers was vol stof vuil en aangepak en 'n mens kon sien die kamers is net baie onlangs skoongemaak. Die stofie was vuil en mikrogolfoonde ook en wel die hele kamers was vol stof, ek en my seun is allergies vir stof so dis hoekom ek dit dadelik geruik en opgetel toe ons in die kamers kom. Aangesien dit 'n selfsorgeenhede is verwag 'n mens dat daar die basiese items sal wees om kos te kan maak. Die een kamer het glad nie 'n stoofplaat ingehad nie en alhoewel baie vuil was, het die ander vertrek darem 'n stoofplaat gehad. Geen raspers, sif, vleismesseens wat 'n mens in die kombuis gebruik. Dan het ons die hele tyd gesukkel met die DStv en TV wat af is of die kanale vries, op die ou end maar moet opgegee en nie TV gekyk nie. Die eienaar en sy vrou het darem kom kyk na ek hul daarop gewys het, maar nes jy kanale verwissel vries die beeld. Dan die geraas, konstante gekap en gesweis, ek neem aan hul bou aan of iets, ons kon in die middae geen rus kry nie veral omdat die swemmers moet rus voor die finale, behalwe die Sondag was dit darem stil, maar toe speel hul kinders krieket waar die motors in die werf geparkeer is en voor die kamers met balle wat teen ruit geslaan word. Ek voel dis glad nie veilig vir ons motors nie, met geen konsiderasie vir die gaste wat daar bly nie, neem die kinders dan na 'n parkie toe om te speel - en wat as 'n ruit van die gaste se motors uitgeslaan word? So die rus wat ons tussendeur moes kry was glad nie moontlik nie. Alhoewel die ligging goed was en die eienaars vriendelik, en die prys baie goed sal ek nie weer daar bly nie. Ek voel net al betaal 'n mens goedkoper is 'n skoon plek sekerlik 'n noodsaaklikheid. Ek is nie een wat gewoonlik kla nie is maar dankbaar om plek te kry maar weereens 'n stowwerige, vuil plek is nie onderhandelbaar nie. Ook vir mense wat stil en rustige plek soek, sal ek dit ook nie aanbeveel nie.

Diolene T - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diolene T

Fantastic!

Just loved my stay. The owners are amazing! Everything I needed and wanted. Thank you for making my stay one to remember.

Herman R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R

Rustig en stil, maar tog naby aan die stadsgedruis.

Vriendelike ontvangs deur gasvrou. Stil en rustige woonbuurt. Stapafstand van 'n Spar. Die wooneenheid is lekker privaat met onafhanklike toegang. Parkering agter hek. Ons sal weer daar gaan bly.

Johan R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Ek sal enige tyd weer gebruik maak van Tyday se akkommodasie.

Gerieflike en ruim akkommodasie in 'n stil area van die stad. Beslis iets om aan te beveel.

Nylene S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nylene S

Ongerieflike verblyf in 'n geskikte ligging vir ons spesifieke reis.

Die ateljee-eenheid het 'n goeie skoonmaak nodig! Die groot rusbank ruik onwel. Daar is net 2 skuifdeure, geen lugversorging, geen waaier en geen vensters behalwe 1 in die badkamer. Sodra jy by skuifdeure uitgaan is daar 3 hoë trappe wat lei na grasperk en swembad. Daar is geen veiligheidshekke voor die skuifdeure, dus gevaarlik vir kruipende kleuters. Die afdroogdoek was vuil en klam en die eetgerei maar skraps. Die gasbottel en tweeplaatstoof in die sitkamer kan 'n trek pleister wees vir besige handjies. Daar is net 1 stoel om die tafel vir 4, dus kon ons nie as familie saam eet om tafel. Gelukkig net 1 nag vertoef.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendstraat 20, Cotswold, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5YzRhMmI2LTA2ODctNGUxMy04ODY1LWE0NTAzYTQ1OGYyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 20 Arend Road Cotswold 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.937608 25.555614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang